Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirkies Dream Beachfront

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Myn V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Would highly recommend. Fantasties! 10/10 Our host was amazing, the unit was excellent. We have booked again, looking forward to our next stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dirkies Dream Beachfront
Thank you Myn. It was a privilege to accommodate you and your parents.

Gail D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Very pleasant. Our stay was very pleasant. We had a few concerns, but the host was fabulous in sorting them out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Outstanding. The best place in Jbay has all that you need outstanding views and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashreeka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Unbelievably awesome. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dirkies Dream Beachfront
Thank you for your review. I do appreciate the time you took.

Maureen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Puik. Puik. Puik. Sonja, wat 'n wonderlike gasvrou. Dirkies Dream Beachfront is hoogs aanbeveelbaar. Dit is netjies. skoon. Goed geleë en voorwaar 'n juweel op die strand met die wonderlikste uitsig en baie veilig. Sonja baie baie dankie dat jy Dirkies Dream vir 2 weke aan ons toevertrou het. Ons kom vir seker jaarliks terug na julle. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dirkies Dream Beachfront
Beste Maureen, Baie dankie ek waardeer jou resensie so baie. Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Beste wense, Sonia.

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Absoluut uitmuntend! Baie vriendelike ontvangs deur Sonia en sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak. Ligging fenomenaal en verblyf uiters gemaklik, stil en definitief 'n droom vakansie. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Sien sterre. Voel of jy op die see bly. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Beslis aanbeveel. Geleë op die see-strand. Swem, visvang, snorkel en skulpe. Asemrowende sonsopkoms en dolfyne wat elke dag verby swem. Sonia is absoluut briljant en sorg dat jou behoeftes bevredig word. Wasgoed word gratis gewas, netjies, skoon, gerieflik. Sekuriteit met toesluitmotorhuis. Daaglikse skoonmaakdiens word gelewer. Covid-protokol word streng toegepas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Absoluut heerlik! Die verblyf is uit die boonste rake. Sonia het ons baie vriendelik ontvang en alles was silwerskoon en netjies. Ons kon heerlik op die stoep sit en net na die branders kyk. Ons sal vir seker weer gaan. Die kombuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie netjiese eenheid. Dit het gevoel of ons by die huis self nog was. Was heerlik om elke oggend met die geraas van die branders wakker te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNzViZjk5LWRjZDItNGEzMi05OGJmLWE0Y2YzYzIwYjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 10 Flame Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033830667984 24.932116561377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang