Dirkies Dream Beachfront
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dirkies Dream Beachfront bied luukse selfsorgwoonstelle reg op die strand met uitstekende see-uitsigte.
Die woonstelle is ten volle vir selfsorg toegerus.
Elke eenheid het sy eie braaiplek met 'n onbelemmerde uitsig oor die see. Daar is 4 woonstelle wat privaat en veilig is en dit het sekere DStv-kanale, toesluitmotorhuise en alarmstelsels. Dit is ongever 200 m vanaf ’n Spar, Clicks en restaurnte.
Gedurende die piekseisoen is daar ’n minimumverblyftydperk van 7 dae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Dirkies Dream Beachfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang