Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al! Akkommodasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Nicolaas D K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, ruim en alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby aan die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize L D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heel lekker. Die plek was netjies. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Begrootings gewys is dit definitief die moeite werd. Daar is genoegsame geriewe, 'n lekker braai area en 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige omgewing. Skoon en netjies vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Short stay for conference, comfortable, clean with a nice view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker rus. Alles was baie mooi skoon. Die enigste ding wat nie 100% was nie, is die waterdruk van die storte. By gese ek weet dat dit meer 'n munisipale probleem is as die eenheid self. Anders as dit sal ek vir seker sê value for money en ligging is absoluut 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Droom vakansie in Droom kothuis. Vir ons eerste huweliksherdenking was dit die ideale plek. Rustig, privaat en baie ontspanne. Die Droom huisie het alles wat mens nodig het. Baie netjies en keurig uiteengesit. Naby die water met die mooiste sonsondergang. Sal dit beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker, lekker, lekker en nogmaals lekker. Wat 'n oulike plekkie. Baie netjies, gerieflik geleë en akkommodasie het oor alles beskik wat ons nodig gehad het. Die stoepie en braai area is gerieflik. Verteenwoordiger het alles verduidelik en het ons hartlik ontvang. 'n Draai by ons gemaak, om 'n waterprobleem van die munisipaliteit en sy oplossing daartoe aan ons te verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Dis Al! Akkommodasie
Dankie Pierre, dit is ook baie lekker om te weet julle het waardering vir wat ons bied.

Graham W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Great, tranquil, relaxing and filled with sea air. Just what the doctor ordered. The stay was fantastic. The quietness was welcoming coming from the busy city in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giraux V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg wegbreek. Dit lyk lekker. Dit ruik lekker. Dit bly lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Dis Al! Akkommodasie
Baie dankie Giraux dat julle ons plekkie geniet het. Dis harde werk om alles te bied vir gaste en dan as hulle dit waardeer soos julle, dan besef ons die harde werk is die moeite werd. Dankie dat julle sulke lekker gaste was.

Giel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig en ougat. N regte ougat huis. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 367

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61fbc7892a1a81c12ca8c399e93c7800655535b779ec063902a20b135ca8d2860b77484f747767ac99411545d2b7b463fe8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang