Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al! Akkommodasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 337 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie genotvolle verblyf in uitsonderlike verblyf. Ons het twee nagte lekker gewoon in 'n baie mooi, skoon en volledig toegeruste selfsorgeenheid (die eenheid se naam is 'Droom'). Die stoep is goed beskut teen wind en het ingeboude braaifasiliteite en bied 'n mooi uitsig op die see. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die akkommodasie is naby aan die plek waar die weeklikse Kaikai parkrun aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Nice and calm with a view of the beach. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Baie lekker rustige verblyf, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

My kuier was baie lekker met my gesin, ons het dit geniet. Dis al akkommodasie is die beste plek. Woonstel is netjies en skoon. Ek en my gesin het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas D K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, ruim en alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby aan die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize L D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heel lekker. Die plek was netjies. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Begrootings gewys is dit definitief die moeite werd. Daar is genoegsame geriewe, 'n lekker braai area en 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige omgewing. Skoon en netjies vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker rus. Alles was baie mooi skoon. Die enigste ding wat nie 100% was nie, is die waterdruk van die storte. By gese ek weet dat dit meer 'n munisipale probleem is as die eenheid self. Anders as dit sal ek vir seker sê value for money en ligging is absoluut 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Short stay for conference, comfortable, clean with a nice view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 379

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61fbc7892a1a81c12ca8c399e93c7800655535b779ec063902a20b135ca8d2860b77484f747767ac99411545d2b7b463fe8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 337 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang