Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al! Akkommodasie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 343 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker verblyf, ek kan dit sterk aanbeveel. Ons het baie lekker gerus en die uitsig op die see was pragtig. Paar meter van die strand af. Alles is daar wat 'n mens nodig het en Lynnette is 'n baie aangename persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Wish it was more than just one night. Wish it was more than just one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gebly in die huisie. Dit was perfek vir 'n wegbreek, en om 'n slag siel skoon te maak. Ten spyte van 'n effense wind, kon ons heerlik vuurmaak op die stoepie wat perfek ontwerp is om skuiling te bied teen wind en weer. Ons gaan definitief weer bespreek, en kan die plekkie onomwonde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie genotvolle verblyf in uitsonderlike verblyf. Ons het twee nagte lekker gewoon in 'n baie mooi, skoon en volledig toegeruste selfsorgeenheid (die eenheid se naam is 'Droom'). Die stoep is goed beskut teen wind en het ingeboude braaifasiliteite en bied 'n mooi uitsig op die see. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die akkommodasie is naby aan die plek waar die weeklikse Kaikai parkrun aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Nice and calm with a view of the beach. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Baie lekker rustige verblyf, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

My kuier was baie lekker met my gesin, ons het dit geniet. Dis al akkommodasie is die beste plek. Woonstel is netjies en skoon. Ek en my gesin het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas D K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, ruim en alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby aan die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 385

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781cdee04bcf5e588329961d78588797768ac5b01b22c94fd7ea23ea985e1bef8549c95cd322424b76e48819068156ab0117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 343 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang