Dis Al! Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 367
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolaas D K - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, ruim en alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby aan die see.
Anelize L D - Aug 2024
Algehele gradering
Heel lekker.
Anelene E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Gary D - Mei 2024
Algehele gradering
Short stay for conference, comfortable, clean with a nice view.
Edward P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rus.
Christelle C - Mei 2024
Algehele gradering
Droom vakansie in Droom kothuis.
Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, lekker, lekker en nogmaals lekker.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Pierre, dit is ook baie lekker om te weet julle het waardering vir wat ons bied.
Graham W - Apr 2024
Algehele gradering
Great, tranquil, relaxing and filled with sea air. Just what the doctor ordered.
Giraux V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Giraux dat julle ons plekkie geniet het. Dis harde werk om alles te bied vir gaste en dan as hulle dit waardeer soos julle, dan besef ons die harde werk is die moeite werd. Dankie dat julle sulke lekker gaste was.
Giel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig en ougat.
Bernadette H - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome!
Jean-mari V - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Ruan P - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Reinette F - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, goeie ligging en privaat.
Natasha A - Jan 2024
Algehele gradering
Vrolik verby.
Robert W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik, netjies, en die swembad was 'n lafenis in die hitte.
Hans M - Sep 2024
Algehele gradering
We had a pleasant overnight stay. Staff were very friendly. Thank you.
Corne B - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie rustig.
Dirk L - Sep 2024
Algehele gradering
Ons sal weer terugkom!
Erika K - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Daniël H - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en goeie waarde vir geld.
Martin G - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike, oulike oornagplek met die see voor die voordeur.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi woorde. Dit is lekker om te weet dat gaste tevrede is, want dit neem werk en sweet om alles reg te hê vir gaste.
Sonya O - Feb 2024
Algehele gradering
Mooiste wit huisies amper op die strand.
Lees meerHannes A - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, maar onrustig weens voertuig op straat.
Theuns N - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek. Baie lekker gebly.
Tyron D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustig met geen geraas.
Thomas V - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie behulpsaam.
Gert P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie sand. Stel voor sit nette op die grense van die perseel om waaisand te ver.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Wayne K - Mei 2024
Algehele gradering
Unsafe open premises.
Charlene D - Apr 2024
Algehele gradering
Genotvol en rustig.
Christiaan V - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige area, veilig, loopafstand vanaf see.
Petrus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verbyf. Ek mis net 'n gemaklike stoel om TV te kyk.
Abrie D - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, maar ook ongemaklik.
Mark B - Mei 2024
Algehele gradering
Fit for purpose, short overnight stay in transit to the Alexander Bay border.
Ettienne Liebenberg L - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemiddeld.
Jada M - Des 2023
Algehele gradering
Very satisfactory.
Gerhardus N - Nov 2023
Algehele gradering
Dankie Lynette ons het dit baie geniet, alles was lekker en voldoende.
Bettie T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Flo S - Sep 2023
Algehele gradering
Beyond friendly and accommodating.
Keenan A - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was gemaklik en lekker gewees.
George L - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Wilhelm G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Stephen S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die plekkie het alles wat nodig is. Absolute vriendelike skoonmaakpersoneel.
Mercia B - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Forika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Naby aan die see.
Gerhardus N - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Gerhardus, wat n voorreg om te weet, dat dit wat ons vir gaste bied word raakgesien en waardeer. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het en is altyd welkom
Candice B - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation a short walk away from the beach front.
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Candice, you will always be welcome again and again. Thank you for enjoying what we offer for our guests.
Anize G - Jan 2023
Algehele gradering
Ons wou glad nie huis toe gaan nie. Was die eenheid te koop sou ons hom gekoop het.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Anize, gaste soos julle maak dit die moeite werd om so hard te probeer om iets goed te bied vir die vakansie gangers.
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek na 'n lang pad se ry.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
So bly julle het by Dis Al tuisgegaan, dis lekker om te sien gaste het waardering vir wat ons bied.
Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik vir korttermyn.
Cathy P - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.
Malcolm T - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice position on the seafront and very private.
Verne K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal weer kom kuier.
Lieze L - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig!
Elaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Elaine, dat jul dit wat ons gaste bied, geniet.
Christo O - Sep 2023
Algehele gradering
Net die plek vir 'n seevakansie.
Irene S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul waardeer dit wat ons vir gaste bied.
Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Elsa K - Aug 2023
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing na 'n ver pad om weer in 'n blyplekkie te wees wat alles bied.
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi briefie, dis harde werk om die ou plekkies netjies te hou en dan is dit lekker as daar waardering daarvoor is.
Hanneke V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skildermooi plekkie met see-uitsig.
Julian H - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend. Dis nou 'n plekkie wat ek vir enigeen aanbeveel, oud en jonk.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Wat 'n vreugde om sulke tevrede gaste te kan huisves. Dis 'n voorreg.
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Oulike plek.
Frikkie B - Okt 2023
Algehele gradering
Alles was baie nice.
Andre S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, skoon en netjies.
Charmaine C - Nov 2023
Algehele gradering
Was aangenaam veras met die plekkie binne, lekker gekuier.
Francois G - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lees meerGregwull A - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om by Dis Al! tuis te gaan naby aan die see en dis lekker stil vir rus.
Mauritz L - Apr 2023
Algehele gradering
Port Nolloth is nie meer die veilige klein dorpie van voorheen nie.
Lees meerMariette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Regte huisie as jy net wil ontspan met 'n boek.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Samantha P - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon.
Nikki E - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik maar met haakplekke.
Lees meerStevan B - Des 2022
Algehele gradering
Die plek is veilig en dit was baie rustig om daar te bly.
Hermanus M - Sep 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet, die huisies van Dis Al! is oulik en voldoende vir 'n 2/3 persone. Sal graag weer besoek.
Christo G - Sep 2022
Algehele gradering
Net 'n oornagbestemming vir my toer verder.
Mimi L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige Weskus-gevoel, maar met die lekker van nuwe geriewe. Uitsig op die see en perfek geleë!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Mimi dat jul waardering het vir wat ons vir gaste bied.
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag se ry.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Sonja, jul is altyd welkom.
Sonja S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Voortreflik.
Joaquim D - Feb 2022
Algehele gradering
Ideal breakaway, peaceful and safe.
Susan V - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Terence R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en basiese verblyf naby die strand, stil en rustige omgewing en die cottage was toegerus met alle noodsaaklikhede.
Belinda F - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker naby die strand.
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Gary V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsigte, goed geleë.
Lianie V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelike plek en mooiste sonondergang.
Sonja S - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Rudi B - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, kommunikasie en vriendelike diens.
Adele G - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon en baie netjiese plekkie.
Veronica K - Aug 2022
Algehele gradering
Very relaxing and comfortable.
Alison P - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful place!
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you very much Alison, we appreciate guests like you who appreciate what we offer.
Breganza J - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon verblyf.
Mathilde S - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant cottage on the West Coast.
Lees meerLynette B - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was goed vir my siel.
Cliften K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Wincento D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was nice, baie rustig.
Hester E - Jun 2022
Algehele gradering
Area besoek, 'n goeie ondervinding.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Hester vir terugvoer, so kan ons net verbeter as ons weet van foute. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Linette S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Warren H - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant and a well deserved break.
Riaan K - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was oraait gewees.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Chris S - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant and basic but exactly what I was needing.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Hannelie K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie liewe gaste, dis mense soos julle wat ons weer moed gee om aan te hou doen wat ons doen. Jul waardering vir ons harde werk word opreg waardeer. Kom gerus weer
Karen V - Des 2021
Algehele gradering
My eie huisie by die see.
Lees meerTarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely.
Hilary K - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en baie goed toegerus.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Christell F - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties
Hannes O - Aug 2021
Algehele gradering
Weskus uitgeknip!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Hannes dat jul by Dis Al tuisgegaan het en waardering het vir wat ons die publiek bied.
Diane R - Aug 2021
Algehele gradering
Was heerlik en sal weer in die toekoms daar oorslaap.
Jana T - Aug 2021
Algehele gradering
Knus en ruim.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie,
Dis 'n voorreg om gaste te kon akkommodeer wat waardeer wat ons bied.
Louise S - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense wat ons mooi bygestaan het met die sleutel, aangesien ons eers laat aangekom het.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Nadia L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou resensie Nadia. Ek stem!
Kobus J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Dis Al!
Willy S - Mei 2021
Algehele gradering
Unit was neat and clean and suited our needs as overnight travellers.
Amanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Bernadet B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was nou lafenis vir die siel - perfekte plek!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Bernadette, ons hoor dat gaste gereeld se dat ons huisies nogal baie volledig toegerus is. Kom gerus weer.
Riaan S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie genotvolle verblyf.
Lees meerJohann P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Leon K - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Michelle G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Michiel S - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Tania B - Feb 2021
Algehele gradering
A remote place to get away from city life and just relax, recharge!
Liane K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Wat n ongelooflike voorreg om gaste te kan huisves vir n 3de keer. Julle is altyd welkom by ons. Baie dankie dat jul waardering het vir dit wat ons doen en lewer aan publiek
Adele V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, oulike wooneenhede.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie,
Dis heerlik om gaste soos julle te kon huisves.
Pierro L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Peter T - Feb 2021
Algehele gradering
Convenient.
Wilna V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Gerieflik en naby die see. Uitstekende diens vanaf die eienaars en personeel.
Charnelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Rozanne M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjiese akkommodasie.
Hennie L - Aug 2021
Algehele gradering
Dis Al bied baie meer!
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Hennie Louw,
Wat n voorreg om gaste te kan huisves soos julle wat waardering het vir wat ons doen vir gaste. Dankie dat jul by Dis Al tuisgegaan het. Julle tipe gaste is weer en weer en weer welkom.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Dis werklik al wat nodig is.
Esmari D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus
Cedric R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Bertie B - Des 2021
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld met die toestand van die twee eenhede wat ons gebruik het.
Malcolm H - Okt 2021
Algehele gradering
What I expected.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you very much Malcolm for staying at Dis Al
Gabriël D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustige see-uitkyk.
Riaan E - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi see-uitsig, skoon badkamer.
Mj S - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Danie B - Jan 2021
Algehele gradering
'n Klein Weskus pêrel.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Danie, dis lekker as gaste waardeer wat ons doen
Judith D - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf in die algemeen.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Ai Judith, ons dorp voorsien nie water in die nag nie, daarom het ons 3 tenks opgesit sodat ons gaste kan water he in die nag, dis nou die drukpompie wat so pla, maar ai man, dis nou of water in die nag he of die dreuning. Ons het al n alluminium kas laat maak en opgesit, maar die pompie kan nie te veel toegemaak word nie. Jammer vir die ongerief. Dankie dat jy noem van die skuifslotjie aan deur. Ons het dit sommer reggestel. Dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Corrie M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Fanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Christine S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike sonsondergange.
Maryna M - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, sal dit sterk aanbeveel vir toeriste.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Maryna
Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Dis n voorreg en plesier om jul as gaste te kon huisves
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Akkommodasie netjies versorg.
Paddy A - Sep 2021
Algehele gradering
Very basic, clean, but no hot water and not enough blankets.
Christa M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Jaco K - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much, Jaco, for staying with us and thank you so much for the 5-star grading.
Kyle K - Nov 2020
Algehele gradering
Really awesome, 10/10.
Hannelie V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome, fun, relaxing
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, dis ook 'n fees om sulke goeie gaste soos julle te kon akkommodeer.
Willem B - Okt 2020
Algehele gradering
Very neat, comfortable and a prefect location close to the beach
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much.
Marlize L - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkies
Emile E - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thanx a lot Emile for staying at Dis Al.
Pieter Christiaan G - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige huisie met beautiful uitsig oor die see.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Theunis M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkies baie naby aan strand. MacDougallsbay se buurtwag laat 'n mens baie rustig voel.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Theunis,
Baie dankie vir sulke gewaardeerde gaste soos julle, dit was ook n groot plesier om julle te kon huisves.
Stephen W - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly in Dis Al
Timothy R - Sep 2020
Algehele gradering
Very enjoyable.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much Timothy.
Petro D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Petro.
Renske B - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en baie naby die water. Mooi see-uitsig. 'n Baie lekker kuier. Sal beslis weer kom kuier.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Renske.
Edna H - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en netjiese huisie!
Hester D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Chris T - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige seeuitsig.
Beon M - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Beon.
Nelia H - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Astrid B - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome units.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you Randell.
Jacobus Van Zyl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek met 'n baie mooi uitsig van die see.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Francois D - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en dien doel van oornag.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Francois.
Barry G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie oulike blyplek met alles wat jy nodig het.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Barry.
Sharon B - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant. Friendly staff.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much Sharon.
Johan K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Johan dat jul by ons tuisgegaan het.
Henry I - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Hi Henry, ja ons trots is dat ons plek so skoon is. Ai dis darm jammer jy het dit nie aangemeld by ons dat gaste in cottage voor jou geraas het nie, want ons laat dit glad nie toe nie. Nie bedags of aande nie. Dit kon vir jou meer aangenaam gewees het as jy ons daarvan verwittig het. Ons is nou 8 jaar hier en het nog nooit heining gehad nie, soos wat jy gesien het ook voor jy bespreking gemaak het. Al het jy gevoel dis n risiko, in 8 jaar het ons 2 inbrake in voertuie gehad, waarvan albei baie waardevolle elektroniese toestelle op sitplekke gelos het. Dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Madeleine V - Des 2019
Algehele gradering
Dis Al... wat ons nodig gehad het.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Madeleine, dis so lekker as gaste tevrede is.
Carla V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie met see-uitsig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Carla vir 5 sterre op alles, sjoe dit maak dit alles die moeite werd om dit so skoon en netjies en mooi te hou.
Louisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome, netjies en vriendelike mense.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie en ons stem 100% saam met jou
Kat P - Sep 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie dat jul by ons tuisgegegaan het en waardering het vir dit wat ons bied.
Isabella E - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Goeie dag Izelle,
Dis n plesier om sulke gaste soos julle te akkommodeer, dis n voorreg
Hester D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis.
Arne K - Jul 2019
Algehele gradering
So nice and relaxing.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So lekker en ontspannend.
Ons het 'n rustige 2 dae gebly. Alles wat jy nodig het is hier. Die uitsig is uitstekend en die bed was baie gemaklik. Die kombuisie is als wat jy nodig het. Die dekor is baie beachy en mooi. Selfsorg is aan die orde van die dag en daar's nie baie om te doen nie, die restaurante is ook nie die beste nie. Die plaaslike kruidenierswarewinkel het alles en meer en die braai-area is perfek. Wat meer wil jy hê?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rana C - Jul 2019
Algehele gradering
Kos vir die siel. My hondekinders het dit net so geniet en was hul baie veilig.
Pj D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Jan S - Mei 2019
Algehele gradering
Every thing under one roof.
Diana L - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dis 'n fees om sulke tevrede gaste te kon huisves.
Lee-ann E - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Wonderlike gaste en 'n voorreg dat jul by ons tuisgegaan het.
David O - Jan 2019
Algehele gradering
Was aangenaam verras en gerustellend om te sien SAP patrolleer die area op gereelde basis.
Jacques V - Okt 2019
Algehele gradering
'n Lafenis met puik diens en skoon huisie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Ons is mal oor gaste soos julle. Dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Rialene E - Sep 2019
Algehele gradering
Hemels.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dit was ook voorreg om sulke gaste soos jul te kon akkommodeer.
Ilse O - Jul 2019
Algehele gradering
Die huis het als wat nodig is: netjies en wel deurdag met 'n pragtige uitsig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
O, dis lekker om sulke gaste te kon akkommodeer. Ons probeer ons bes om die beste te gee vir ons gaste en dit lyk vir my ons kry dit reg!
Hugo D - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dis lekker om sulke gaste te kon huisves. Dit maak dit alles die moeite werd.
Charlene W - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely, clean and comfy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, skoon en gerieflik.
'n Lieflike plek om in Port Nolloth te oornag. Dit was skoon, gerieflik en het alles gehad wat ons gekort het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much for staying with us, it is a pleasure to accommodate a happy guest.
John V - Jan 2019
Algehele gradering
Ideale rusplek.
Verna D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Mary_ann O - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, net op 'n verkeerde tyd.
Derek F - Mrt 2019
Algehele gradering
Great view of the ocean, very neat and tidy rooms.
Jaco R - Aug 2019
Algehele gradering
Die huisie was perfek vir my behoeftes met alles wat ek benodig het.
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Ooooh, dis lekker om sulke gaste soos julle te kon huisves, jul natuurlik baie welkom weer.
Francois M - Jun 2019
Algehele gradering
Huisies baie skoon, volledig toegerus met smaakvolle kleurskemas. Baie goeie waarde vir geld.
Jillian P - Jun 2019
Algehele gradering
Nice, peaceful and relaxing accommodation.
Marion N - Mei 2019
Algehele gradering
Great little place for a one night stopover.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much for staying with us.
Tiana K - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly by die see!
Louise V - Sep 2019
Algehele gradering
Was gemaklik met geen probleme.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dis 'n plesier om gaste soos jul te kon huisves.
Suzanne M - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker en netjies.
Martin B - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik skoon en netjies en die uitsig oor die see was 'n pluspunt.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Leonore T - Mei 2019
Algehele gradering
Cute place, wish we could have enjoyed a bit longer.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oulike plek, wens ons kon 'n bietjie langer bly.
Baie gelukkig met ons plekkie. Die kamer het als gehad wat ons benodig het. Geld goed aangewend!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kenny M - Mei 2019
Algehele gradering
Good for a short stay; too small for a family or a longer stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed vir kort verblyf, te klein vir 'n gesin of langer verblyf.
Kan skoon vadoeke en skoonmaakmiddels voorsien word?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ansu E - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en skoon en naby die see.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Dries D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie klein tog redelik gerieflik vir twee mense, maar nie vir mense met kinders indien die weer sleg is nie.
Ulandie S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, mooi see-uitsig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het, julle is voorwaar waardeerde gaste.
Theresa G - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Bertus C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rene D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het, ons het opregte waardering vir tevrede gaste.
Liezel D - Aug 2018
Algehele gradering
Oulik, vrolik, plesier.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, liewe gaste, dat julle ons ondersteun het.
Joe V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker. Velig. Skoon. Mooi.
Christine M - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie!
Wendy A - Mei 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike plek met baie aangename mense.
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Such beautiful accommodation, very comfortable.
Jacqueline P - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, naby die see.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie liewe gaste dat jul by ons tuisgegaan het en dankie dat jul ons plekkie waardeer vir dit wat ons bied. Beste wense vir 2018. hoop om jul weer te sien in toekoms.
Alrette S - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike kuier by Dis Al in Port Nolloth.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Beste Alrette,
Dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Dit was 'n voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang.
Doreen V - Jan 2018
Algehele gradering
Was 'n aangename kuier.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Doreen, Laetitia is nuut by ons span en sy doen regtig baie moeite om seker te maak almal is gelukkig. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Irida S - Nov 2018
Algehele gradering
Goed ingerigte eenheid met 'n 'blygevoel' van tussen die sandduine.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Johann dat jul van ons verblyf gebruik gemaak het en waardering vir dit het wat ons bied.
Beste wense
Magda M - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties - net te kort.
Katie S - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek.
Ons het ons tydjie hier baie geniet, maar sal seker maak dat ons meet as 2 dae bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan T - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Gabriel B - Mei 2018
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf.
Baie duur vir so 'n klein plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jennifer W - Mrt 2018
Algehele gradering
Best breakaway ever!
Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Isolde P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi ingerigte huisie by die see!
Mike V - Jul 2018
Algehele gradering
Good.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you Mike.
Carine V - Aug 2018
Algehele gradering
See-uitsig vanaf jou stoep.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie dat julle by ons tuisgegaan het, ons waardeer dit.
Jan V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie beknop, definitief nie vir meer as 2 mense vir een nag nie.
Anne D - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely setting and well worth a visit.
Sarel M - Aug 2018
Algehele gradering
Dis mooi plekkie naby die see.
Cecil M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam vir 'n kort wegbreek.
Yolande C - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul O - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Magda F - Jun 2018
Algehele gradering
Basies maar voldoende vir oornag.
Magda B - Jan 2018
Algehele gradering
Heel tevrede.
Elsie S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik by die see.
Lees meerEben V - Feb 2018
Algehele gradering
Uiters swak kliëntediens.
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Liewe gaste, ons is baie jammer dat jul n slegte ervaring by ons gehad het. Dit was glad nie nodig vir julle om vir 'n uur in die koue te sit nie. Inboek tyd is 14:00. Dit is etiket om reëlings te tref met 'n gastehuis indien jy nie 14:00 gaan opdaag nie. Ons is daagliks tot 17:00 daar, om gaste self in te boek en vir na ure is daar die kluis stelsel. Vir gaste wat vooraf reël sit en wag ons ook baie aande om in te boek indien hul dit van ons vra. Ons vra verskoning vir die water wat koud was, dis onverklaarbaar hoe dit moontlik kon wees, want ons geyser is nie stukkend nie. Ek is baie jammer vir die water voor die yskas, geen idee wat dit kon wees nie. Jul kon ons gevra het om weer in die nag te kom ry en ons sou dit skoongemaak het. Soos jul dit noem, jul was moeg. Dis maar waarom klompie dinge hier skeefgeloop het. Baie liefde, en ons weet jul sal ons altyd onthou. Groetnis
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Oulik maar nie veilig vir motors nie.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Francois C - Jan 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar
Mariette L - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Beste Mariette,
Dit was net 'n plesier on sulke lekker gaste te kon akkommodeer. Ons waardeer dit dat u raaksien dat dit 'n passie vir ons is. Beste wense vir 'n fantastiese 2018 vir jul gesin en familie.
Chrisna B - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie Dankie Chrisna.
Jacobus B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap vir twee nagte.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Beste Koos,
Baie dankie, dit is in ons beplanning vir 2018 om die perseel te omhein vir ekstra veiligheid.
Yvonne D - Aug 2017
Algehele gradering
Die huisies het alles wat nodig is en ons sal beslis weer daar wil kuier.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Yvonne.
Carin L - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker naby see en baie rustig. Daar is alles vat net klere en kos!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Hallo Carin, baie dankie dat jul by Dis Al tuisgegaan het, op jou aanbeveling is ons nou trots om te kan sê dat ons al die badkamertjies geteel het en stortdeure ingesit.
Elize S - Jul 2017
Algehele gradering
This cute little flat was all we needed for a stayover!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Elize, thank you for staying at Dis Al. we are sorry that the DStv was not working properly, if I knew I would immediately rectify it. Next time it would not be a problem. Have a good 2018.
Willem H - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, veilige en goed toegeruste huisie.
Henk G - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, goed geleë en alles wat jy benodig.
Adriaan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Very private, ideal for family.
Roelia M - Mrt 2017
Algehele gradering
WOW - die woord "mooi" beskryf nie die uitsig voldoende nie!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Roelia, baie dankie, dis 'n voorreg om julle by ons te kon huisves.
Leon E - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker, vriendelik en goed geleë.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Leon, ons waardeer dit.
Jan E - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Jan, julle is welkom om weer te kom bly.
Cimone J - Mei 2017
Algehele gradering
Very nice, affordable and worth it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie nice, bekostigbaar en die moeite werd.
Awesome, sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marnita Steyn S - Jan 2017
Algehele gradering
Koste-effektief en als wat jy nodig het.
Kari H - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike gesellige huisie waar ons lekker kon ontspan na lang pad.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Ons is so bly as gaste waardeer dit wat ons vir hulle bied. Baie dankie
Rian E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Rian dat jul by ons tuisgegaan het. Ons waardeer jul.
Henk B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflik.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
So bly dit was vir jul lekker, net dalk eendag kan jy dit elke dag doen.
Michelle J - Jul 2017
Algehele gradering
Definitief een van ons hoogtepunte.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Michelle, baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het by Dis Al en dankie dat jul ons plekkie waardeer.
Jacqueline P - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie dankie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dit is vir ons 'n groot plesier.
Donald T - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Donald, ons waardeer die terugvoer.
Willie S - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, uitsig en baie rustig (buite seisoen).
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie baie dankie, dis ook lekker om sulke tevrede gaste te kon huisves.
Gert S - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Gert, baie dankie vir die terugvoer, dit was vir ons n voorreg om sulke lekker gaste soos julle, te kon he. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Marieta L - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Marieta vir ondersteuning, dankie ook vir idee.
Henrietta V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en lekker gebly!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Pieter.
Elsa E - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie goed voosien, hoewel effe onveilig met ligging aan die kant van die buurt en baie bouery langsaan.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Elsa, ons waardeer die terugvoer.
Keith H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie genotvol. Het voldoen aan ons behoeftes.
Lees meerDis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much for staying with us.
Henno V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het. Ons is bly dat jul lekker gebly het by Dis Al.
Piet L - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was knus, met 'n goeie uitsig.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Beste Piet,
Dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Maretta T - Apr 2017
Algehele gradering
Regte seehuisie met alles in wat jy benodig vir 'n lekker ontspanne vakansie by die see.
Anita W - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Anika H - Feb 2017
Algehele gradering
Als wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek.
Gerhardus N - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap en alles in orde tot die oggend toe ons moes stort.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Liewe gaste,
Ons advertensie wys duidelik dat 'n TV beskikbaar is, maar dat u, u eie dekodeerder en slim kaart moet saamneem, ek is jammer dat die DStv nie voldoende was nie.
Water drukking is regtig 'n probleem in hele Richtersveld omgewing, ons dorp sukkel al baie jare met water. Ons as gastehuis het al ekstra watertenke en drukpompe wat oortyd werk, maar sommige gaste dink ons baddens is swembaddens en dan is die ekstra tenk nie voldoende vir 1 nag nie. Daar is niks wat ons as gastehuis daaraan kan doen nie. Mcdougallsbaai groete
Mara D - Jan 2017
Algehele gradering
Goed ingerigte eenhede naby aan die strand.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Goeie dag, Mara
Baie dankie vir terugvoer. Dit is al manier hoe ons kan verbeter. Ons moet om verskoning vra dat dit nie reg was nie. Ons was self bietjie weg op vakansie, 'n ding wat ons eintlik nooit doen nie, en dit laat ons net weereens besef dat ons nie nie weer dit moet doen en toelaat nie. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Groetnis
Gert + Lynette
Soria A - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Paul L - Aug 2017
Algehele gradering
Daar is ruimte vir verbetering m.b.t. "wear and tear".
Karlo D - Des 2017
Algehele gradering
Gemiddeld.
Anel M - Aug 2016
Algehele gradering
Vars, skoon, netjies. Oulike plekkie.
Quintin B - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie baie dankie liewe gaste, dat jul by ons tuisgegaan het.
Lizl V - Jan 2016
Algehele gradering
Dis lekker rustig en ontspanned!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Floris B - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon, netjiese, gerieflike wegbreek met 'n see-uitsig!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Wow dit was nou uitstekend.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het, kom gerus weer.
Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Dis nou egte Weskus.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het, ons gaan definitief in die toekoms reg rondom omhein. Dis altyd jammer dat ander elemente 'n negatiewe effek op ons plekkie het.
Ansa V - Aug 2016
Algehele gradering
Voldoen aan al ons vereistes.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Ansa, Marica is n gasvrou duisend!
Martin P - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend, maar 'n bietjie duur.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het
Linda C - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Sal weer daar gaan bly.
Herbert C - Jul 2016
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf en meer!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Dankie Herbert, dis harde werk om gastehuis "perfek" te hou, en sulke mooi woorde laat mens weet dis die moeite werd
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Kim H - Aug 2016
Algehele gradering
Very basic and clean and best view from the front unit.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you very much for staying at Dis Al.
Lynette
Louisa G - Nov 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig maar baie koud.
Jacques M - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker rustig!
Lees meerIzak V - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam
Dianne S - Aug 2016
Algehele gradering
Fair for a stop over. I would not spend any length of time there for a holiday.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much for staying with us, next time we see you in the summer.
Elsie C - Sep 2016
Algehele gradering
Oulike seehuisie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Hi Elsie, dankie vir die briefie. Die snoesige coral fleece kombersies en die klein heatertjie is nie altyd genoeg vir die koue, ons het ook sulke deurmekaar weer die afgelope maand. Groetnis
Karin H - Mei 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier en waarde vir geld!
Ronel H - Des 2015
Algehele gradering
Puik.
Willie V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie oulik!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Peter G - Apr 2015
Algehele gradering
Arrived to a clean and comfortable unit that was a delight to enjoy.
Leon B - Des 2015
Algehele gradering
Prentjie-mooi en goed ingerig. Meer as wat ons vervang het.
Steven D - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie akkommodasie.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Marcel R - Okt 2015
Algehele gradering
Nice.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Manie B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Bennie H - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer en ondersteuning.
Delon V - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig, veilig en goed geleë.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Willem P - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf. Jammer van die bedelaars wat van hulle 'n oorlas maak. Andersins uitstekend!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Emre V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon, netjies eenheid.
Pieter Swanepoel C - Aug 2015
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly!
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul van Dis Al gebruik gemaak het, kom gerus weer
Franciscus Xavierus L - Aug 2015
Algehele gradering
Baie mooi geleë en die huisie is baie goed toegerus, daar is selfs 'n pakkie ys in die yskas.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ondersteuning.
Annatjie V - Sep 2015
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf. Diens was baie goed.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Deon D - Des 2015
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing.
Elmarie L - Okt 2015
Algehele gradering
Wat ek bespreek het, was goed.
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het.
Herby R - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon, gesellig en vriendelike diens
Dis Al! Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Betsie W - Aug 2014
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Jan E - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend ... was 'n wen-slaapplek, net reg vir 4 mense met als wat jy kan droom om nodig te kry!
Danie B - Aug 2014
Algehele gradering
Uitsonderlik mooi en gerieflik.
Jan W - Aug 2014
Algehele gradering
Pure plesier!
Madeleine D - Sep 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike skoon en absoluut ten volle toegeruste blyplekkie! Twee badkamers - voorwaar 'n bonus!
Jacques C - Jan 2014
Algehele gradering
Uit die stortkop kom min water uit.
Elsje M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies, maar erg basies.
Niekie C - Aug 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Ingrid B - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang