Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al! Akkommodasie

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dis Al! Akkommodasie bied selfsorgkothuise met ‘n strand-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth.

Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, genaamd Droom-kothuis, Ontspan-kothuis, Wegbreek-kothuis, Ruskans-kothuis, Salig-kothuis, Knus-kothuis, Vrolik-kothuis, Jolyt-kothuis en Tjailatyd. Elke kothuis het slaapplek vir 4, behalwe Tjailatyd wat slaapplek vir 6 het.

Elke kothuis het 1 kamer met 'n dubbelbed. Die kamer het ‘n dubbelbed, 'n en suite-badkamer het ‘n stort en toilet, asook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Tjailatyd het dieselfde uitleg, maar bied 2 kamers.

Elke kombuis is toegerus met ‘n stofie, mikrogolf, yskas, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n TV met DStv EasyView, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart vir spesifieke kanale saambring. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar en die eenhede is troeteldiervriendelik.

Gaste kan op die strand stap en swem. Gaste kan ook die Richtersveld Nasionale Park besoek. Voëlliefhebbers kan 'n groot verskeidenheid voëls en spesies kom geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Nicolaas D K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, ruim en alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby aan die see. Sien sterre.
Aug 2024
Anelize L D
Saam met vriende
5.0
Heel lekker. Die plek was netjies. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Begrootings gewys is dit definitief die moeite werd. Daar is genoegsame ge...
Sien meer
Aug 2024
Anelene E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Skoon en netjies vir oornag.
Jun 2024
Gary D
Besigheidsreis
5.0
Short stay for conference, comfortable, clean with a nice view. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Edward P
Saam met vriende
5.0
Lekker rus. Alles was baie mooi skoon. Die enigste ding wat nie 100% was nie, is die waterdruk van die storte. By gese ek weet dat dit meer 'n munisip...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 367

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dis Al! Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61fbc7892a1a81c12ca8c399e93c7800655535b779ec063902a20b135ca8d2860b77484f747767ac99411545d2b7b463fe8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang