Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dis Al! Akkommodasie

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dis Al! Akkommodasie bied selfsorgkothuise met ‘n strand-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth.

Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, genaamd Droom-kothuis, Ontspan-kothuis, Wegbreek-kothuis, Ruskans-kothuis, Salig-kothuis, Knus-kothuis, Vrolik-kothuis, Jolyt-kothuis en Tjailatyd. Elke kothuis het slaapplek vir 4, behalwe Tjailatyd wat slaapplek vir 6 het.

Elke kothuis het 1 kamer met 'n dubbelbed. Die kamer het ‘n dubbelbed, 'n en suite-badkamer het ‘n stort en toilet, asook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Tjailatyd het dieselfde uitleg, maar bied 2 kamers.

Elke kombuis is toegerus met ‘n stofie, mikrogolf, yskas, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n TV met DStv EasyView, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart vir spesifieke kanale saambring. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar en die eenhede is troeteldiervriendelik.

Gaste kan op die strand stap en swem. Gaste kan ook die Richtersveld Nasionale Park besoek. Voëlliefhebbers kan 'n groot verskeidenheid voëls en spesies kom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 354 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed stay. Everything was clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Petra V
5.0
Fantasties, veilig en ontspannend. Ons het die verblyf terdeë geniet. Die strand is loopafstand vanaf die huisies en het alles wat mens benodig vir 'n...
Sien meer
Jan 2025
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. N Mens kan hier wegkruip. Die see en atmosfeer was ongelooflik en ek sal regtig weer kom kuier. n Mens voel nooit of jy nie kan rus nie. ...
Sien meer
Des 2024
Oswald R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome vacation. We had a wonderful time at this beautiful place. The owner sent us a message with directions to the place. Very neat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Michaela C
4.8
Dit was baie lekker. Relaxing en rustig! Ons het lekker gebly!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 398

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dis Al! Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781cdee04bcf5e588329961d78588797768ac5b01b22c94fd7ea23ea985e1bef8549c95cd322424b76e48819068156ab0117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 354 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789