Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Antonio M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Was baie nice. Het net die TV gemis, daar was nie een nie. Groot swart spinnekoppe was baie. Was daar 'n TV beskikbaar, gee ek die plek 10 uit 10. Nêrens se julle dat daar nie 'n TV is nie. Die 7 swart spinnekoppe het my bang gemaak, miskien die plek skoonspuit binne vir insekte, dan sal ek aanbeveel. Onder die etenstafel was daar 3 groot swart spinnekoppe en in die 1 kamer was daar 2. Anders het ons die trappe enjoy en die plek was nice en netjies. Gee dit 8 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Excellent. Extremely enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Restful stay in a beautiful location. We had a very relaxing stay at Dis Al with everything we needed to make it comfortable. Would recommend queen/king beds in the main bedroom but other than that we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Amazing location with amazing sea views! Walking distance from a very nice beach for the kids to play at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lumkile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Awesome and superb. TV and Wi-Fi is required to compliment the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Lovely spot with the most beautiful view. Lovely spot with the most beautiful view. House has everything you need and there is a brilliant farm stall 10 km down the road which is very well stocked!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Eersterivier is 'n besondere plek. Rustig, veilig en mooi natuurskoon. Dis Al is 'n pragtige houthuis met 'n wonderlike uitsig. Juweel van 'n plek tussen die plante. Die huis was mooi netjies en skoon. Vir 'n rustige paar dae was dit ideaal. Gelukkig sonder TV, dan kan jy die aand op die stoep sit en die nag en branders waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2022

Really nice house and location, beautiful view of the ocean. Toilet facility requires an upgrade. Lighting could be improved as I travel with my office.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

'n Droomhuis met 'n wonderlike ligging. Ons verblyf by Dis Al het ons laat voel of ons in 'n storieboek is. Die uitsig oor die see is hartroerend mooi, en die huis se ligging verseker dat 'n mens byna van enige plek af vir die see kan kyk. Ons het walvisse dopgehou en die dolfyne het in die branders vlak voor die huis gespeel. Aan die agterkant is die huis knus teen die berg en die kombuisvensters maak oop op 'n lieflike bos-uitsig sodat self skottelgoedwas 'n plesier is. Die kinders het die huis se drie vlakke geniet, sodat hulle elk 'n bietjie ruimte van hul eie kon hê. Die rotsagtige kus sorg vir ongelooflike branders en rotspoele waar ons ure rondgeloop en verken het. Dis boonop veilig en lekker verafgeleë. Dis Al voel soos 'n geliefde gesinsvakansiehuis waar baie goeie tye al geleef is. Dit was 'n voorreg om daarin te kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

A beautiful getaway and peace for your soul. We enjoyed the serenity at Dis Al. With a stunning view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 177

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceba53dab88e2d0fdc0690dfd849d2726959308c5f09f9ad7739f4afd3359360508554b98553af59034659992d04aae2a065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0724333 24.2258641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang