Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Dis Al @ Tsitsikamma Seaside
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Antonio M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio M

Was baie nice. Het net die TV gemis, daar was nie een nie. Groot swart spinnekoppe was baie.

Was daar 'n TV beskikbaar, gee ek die plek 10 uit 10. Nêrens se julle dat daar nie 'n TV is nie. Die 7 swart spinnekoppe het my bang gemaak, miskien die plek skoonspuit binne vir insekte, dan sal ek aanbeveel. Onder die etenstafel was daar 3 groot swart spinnekoppe en in die 1 kamer was daar 2. Anders het ons die trappe enjoy en die plek was nice en netjies. Gee dit 8 uit 10.

Mike P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike P

Excellent.

Extremely enjoyable.

Chantelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle D

Restful stay in a beautiful location.

We had a very relaxing stay at Dis Al with everything we needed to make it comfortable. Would recommend queen/king beds in the main bedroom but other than that we had a great stay.

Irma K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Amazing location with amazing sea views!

Walking distance from a very nice beach for the kids to play at.

Lumkile M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lumkile M

Awesome and superb.

TV and Wi-Fi is required to compliment the stay.

Ryan C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan C

Lovely spot with the most beautiful view.

Lovely spot with the most beautiful view. House has everything you need and there is a brilliant farm stall 10 km down the road which is very well stocked!

Johannes W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes W

Eersterivier is 'n besondere plek. Rustig, veilig en mooi natuurskoon.

Dis Al is 'n pragtige houthuis met 'n wonderlike uitsig. Juweel van 'n plek tussen die plante. Die huis was mooi netjies en skoon. Vir 'n rustige paar dae was dit ideaal. Gelukkig sonder TV, dan kan jy die aand op die stoep sit en die nag en branders waardeer.

William V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William V

Really nice house and location, beautiful view of the ocean.

Toilet facility requires an upgrade. Lighting could be improved as I travel with my office.

Susan L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

'n Droomhuis met 'n wonderlike ligging.

Ons verblyf by Dis Al het ons laat voel of ons in 'n storieboek is. Die uitsig oor die see is hartroerend mooi, en die huis se ligging verseker dat 'n mens byna van enige plek af vir die see kan kyk. Ons het walvisse dopgehou en die dolfyne het in die branders vlak voor die huis gespeel. Aan die agterkant is die huis knus teen die berg en die kombuisvensters maak oop op 'n lieflike bos-uitsig sodat self skottelgoedwas 'n plesier is. Die kinders het die huis se drie vlakke geniet, sodat hulle elk 'n bietjie ruimte van hul eie kon hê. Die rotsagtige kus sorg vir ongelooflike branders en rotspoele waar ons ure rondgeloop en verken het. Dis boonop veilig en lekker verafgeleë. Dis Al voel soos 'n geliefde gesinsvakansiehuis waar baie goeie tye al geleef is. Dit was 'n voorreg om daarin te kon deel.

Vicky E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky E

A beautiful getaway and peace for your soul.

We enjoyed the serenity at Dis Al. With a stunning view!

Melanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Heerlike rus met die geluid van branders in jou ore.

Ons het die rustigheid en pragtige omgewing baie waardeer. Ons sal beslis weer terugkeer.

Dustin R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin R

Breathtaking.

The place is amazing, the view was incredible.

Nita B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nita B

Baie lekker gekuier, baie mooi "dorpie"

Baie mooi plek om te gaan rus.

Eleonora H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eleonora H

Baie mooi plek, als pas netjies in maar kan bietjie beknop voel. Mooi uitsig.

Baie mooi plek. Stap na strand nie te ver nie. Geen komplimentêre seep of koffie/tee wat ons nogal onkant betrap het, veral omdat daar geen winkel naby is nie. Beste is om jou kruideniersware in Kareedouw te koop, beste slaghuis ook.

Lydia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Dit het die mooiste see-uitsig.

Dit is ‘n pragtige plek en ons het heerlik gebly, positiewe kritiek sou wees dat die yskas asook die geyser aangeskakel moet word op die dag wat gaste inkom en miskien dalk net noem dat daar ook nie badhanddoeke is nie, ons het wel ons eie swemhanddoeke gehad wat ons gered het, maar verder was alles perfek en heerlik.

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 350
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceba53dab88e2d0fdc0690dfd849d2726959308c5f09f9ad7739f4afd3359360508554b98553af59034659992d04aae2a065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0724333 24.2258641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang