Dis Al @ Tsitsikamma Seaside
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Dis Al @ Tsitsikamma Seaside is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Kammabaai, Eersterivier in die Tsitsikamma-streek. Dié tripelverdieping-houthuis bied slaapplek aan 9 gaste en spog met 'n ongelooflike see-uitsig.
Die houthuisie beskik oor 3 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en lei na 'n dek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. 'n Nuwe slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet is bygevoeg en dié slaapkamer het sy eie dek. Die aparte badkamer het 'n stort, bad en 'n wasmasjien.
Op die onderste verdieping is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die oopplankombuis lei na 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die see. Die leefarea lei na 'n klein balkon en daar is 'n oop braai-area op die onderste verdieping. Parkeerplek is voor die huis vir 1 tot 2 voertuie beskikbaar.
Die dorpie Eersterivierstrand het 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel en daar is 'n aantal fynbosroetes om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Dis Al @ Tsitsikamma Seaside het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap