Dis Rustig
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
ZAc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ricardo H - Jul 2024
Algehele gradering
It was nice.
Silvia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld. Sal beslis weer kom.
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely nice.
Charnè K - Feb 2024
Algehele gradering
Naby aan baie winkels en restaurante, loop afstand van die strand.
Marlin D - Jan 2024
Algehele gradering
The best holiday ever!
Vanessa R - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Hannelie V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek vir 'n welverdiende wegbreek.
Keith N - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay!
Rene M - Jan 2023
Algehele gradering
We shall definitely stay at Dis Rustig again for a holiday.
Marianne V - Jun 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf wat ek kan aanbeveel.
Natasha D - Feb 2023
Algehele gradering
It was pleasant and peaceful but more for the older folk.
Denzil B - Mrt 2023
Algehele gradering
Met our needs.
David B - Jul 2023
Algehele gradering
Vreindelike diens, skoon, netjies en goed geleë wat stap na strand, restaurante en winkels moontlik maak.
Francois V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig. Dit is naby alles. Sal vir seker weer gaan.
Henk N - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Lorraine B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Chantal D - Jul 2022
Algehele gradering
Junie vakansiewegbreek met die kinders.
Melonie P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Dis Rustig se terugvoer
Haai Melonie,
Baie dankie vir die resensie!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Wedaad I - Okt 2022
Algehele gradering
Warm welcome, comfortable, clean.
Liezel K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike skoon, veilige en goed toegeruste woonstel.
Lees meerDis Rustig se terugvoer
Liewe Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Julle het wonderlike voorstelle gemaak wat ons beslus sal oorweeg.
Ons hoop dat julle darem van die reekse/films (insluitende n paar Disney Films vir kinders) van die hardeskyf af kon geniet.
Ons sien uit daaran om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Eben K - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Dis Rustig se terugvoer
Haai Mariette,
Baie dankie vir jou terugvoering - dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle Langebaan toe kom.
Vriendelike groete,
Dis Rustig
Gustav S - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, veilig vi die kinders, super netjies en skoon.
Dis Rustig se terugvoer
Goeiedag Gustav,
Baie dankie vir die resensie - ons waardeer altyd die terugvoering van ons gaste.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom
Hannelie P - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie netjies en het gemaklik gevoel.
Dis Rustig se terugvoer
Haai Hannelie,
Baie dankie vir die resensie - ons hoop dat julle weer by ons sal bespreek wanneer julle in die Langebaan area wil oorbly.
Sheena C - Des 2021
Algehele gradering
Neat and attractive flat, 2 blocks from the beach and plenty of restaurants and bars close by.
Dis Rustig se terugvoer
Dear Sheena,
Thank you for the review and rating - we always appreciate feedback.
We hope that you will consider booking with us again.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang