Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Rustig

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ZAc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Dis Rustig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ricardo H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo H

It was nice.

It was peaceful and quiet. Very lekker.

Silvia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B

Waarde vir jou geld. Sal beslis weer kom.

Alles was perfek. Naby eetplekke, strand en 'n pragtige skoon omgewing. Eienaars was bereikbaar per telefoon en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Ontvangs was goed en ons gasheer het ons tuis laat voel met melk in die yskas en vuurmaakgoedjies.

Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Absolutely nice.

Totaal gerieflik en lekker gebly.

Charnè K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnè K

Naby aan baie winkels en restaurante, loop afstand van die strand.

Baie gerieflik!

Marlin D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin D

The best holiday ever!

It was peaceful, relaxing, and the location was great. The place had everything needed for a getaway. We would definitely make use of Dis Rustig again! Thank you for a lovely stay.

Vanessa R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Fantasties.

Baie lekker verblyf!

Hannelie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Uitstekende plek vir 'n welverdiende wegbreek.

Baie ruim, netjiese plek in 'n veilige area. Loopafstand vanaf winkels, restaurante en strand. Slegs 'n klipgooi weg van die Laguna Mall sou jy 'n groter verskeidenheid van winkels onder een dak verkies.

Keith N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Excellent stay!

Kitchenette appliances - everything was there, and sleep was comfortable. Definitely come again often.

Rene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

We shall definitely stay at Dis Rustig again for a holiday.

Dis Rustig is the perfect accommodation in Langebaan.

Marianne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Aangename verblyf wat ek kan aanbeveel.

Vir 2 mense is dit ideaal en alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

Natasha D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

It was pleasant and peaceful but more for the older folk.

Beautiful town. It is close to everything. For a young couple I found it too Rustig. I would encourage people needing to rest and older folks to visit.

Denzil B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denzil B

Met our needs.

Accommodation met our needs for the weekend.

David B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Vreindelike diens, skoon, netjies en goed geleë wat stap na strand, restaurante en winkels moontlik maak.

Ons het ons kuier in die woonstel baie geniet, asook Langebaan as besteming van waar ons die Weskus verken het.

Francois V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit was baie lekker en rustig. Dit is naby alles. Sal vir seker weer gaan.

Die plek is goed toegerus. Dit is naby alles. Dit is goeie waarde vir geld.

Henk N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

Uitstekend.

Bestuur was baie vriedelik en behulpsaam.

Lorraine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Uitstekende verblyf.

Goeie ligging, baie netjies en skoon, vriendelike diens en ontvangs van Carel.

Chantal D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Junie vakansiewegbreek met die kinders.

Ligging is sentraal, naby alles. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Baie dankie! Wifi was al wat ons gemis het!

Melonie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melonie P

Fantasties.

Plekkie baie netjies en skoon. Sal beslus weer kom.

Dis Rustig se terugvoer

Haai Melonie,
Baie dankie vir die resensie!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Dis Rustig
Wedaad I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wedaad I

Warm welcome, comfortable, clean.

It was a convenient location, walking distance to shops, restaurants and the beach. We were also given tips and a list of things to do which was very informative and helpful.

Liezel K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel K

Heerlike skoon, veilige en goed toegeruste woonstel.

Ons het heerlik gekuier. Kamers net bitter klein, daar is nie plek om waaiers te sit nie, so ek sal plafonwaaiers voorstel. Woonstel baie warm. Sal graag WiFi voorstel en DStv sou help vir kleintjies wanneer die wind so erg waai namiddae wat hulle nie kon strand toe gaan nie. Linne, heerlik vars. Woonstel en kombuis 10 uit 10 vir blinkskoon en goed toegerus. Heerlik sentraal, stap na eetplekke, winkels en strand. Kompleks het sy eie swembad. Kleinkinders het heerlik geswem en veilig in kompleks fiets gery. Sal regtig aanbeveel, en altyd weer daar gaan oorbly. Baie dankie. Diens puik. Alles silwerskoon en voel alles nuut.

Dis Rustig se terugvoer

Liewe Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Julle het wonderlike voorstelle gemaak wat ons beslus sal oorweeg.
Ons hoop dat julle darem van die reekse/films (insluitende n paar Disney Films vir kinders) van die hardeskyf af kon geniet.
Ons sien uit daaran om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Dis Rustig
Eben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K

Ons het heerlik gekuier.

Indien jy naby aan al die restaurante en die strand wil tuisgaan is dit definitief die plek vir jou. Jy stap net uit by die deur tot in die hart van die bedrywighede. Jy hoef nie parkering te soek nie. Die woonstel is baie netjies en die diens is ongelooflik.

Dis Rustig se terugvoer

Haai Mariette,
Baie dankie vir jou terugvoering - dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle Langebaan toe kom.
Vriendelike groete,
Dis Rustig

Dis Rustig
Gustav S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav S

Perfekte ligging, veilig vi die kinders, super netjies en skoon.

Die dienslewering was top klas. Die eenheid is nuut oorgedoen en baie netjies uitgelê. Dit bevat alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Dit is stapafstand van alles af, ek gaan definitief weer daar bly.

Dis Rustig se terugvoer

Goeiedag Gustav,
Baie dankie vir die resensie - ons waardeer altyd die terugvoering van ons gaste.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom

Dis Rustig
Hannelie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Was baie netjies en het gemaklik gevoel.

Het net geslaap daar aangesien ons familie van Langebaan is, maar verhuis het die naweek.

Dis Rustig se terugvoer

Haai Hannelie,
Baie dankie vir die resensie - ons hoop dat julle weer by ons sal bespreek wanneer julle in die Langebaan area wil oorbly.

Dis Rustig
Sheena C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sheena C

Neat and attractive flat, 2 blocks from the beach and plenty of restaurants and bars close by.

We had a pleasant stay. Well appointed, neat, clean and comfortable. Beds and linen divine. Close to beach and restaurants.

Dis Rustig se terugvoer

Dear Sheena,
Thank you for the review and rating - we always appreciate feedback.
We hope that you will consider booking with us again.

Dis Rustig
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42ca31eec31ec826b3357e20b3e81c3107c5222398d00e42d248411f15506e0c0d83c38fd7295c40fe5d3ce293ebcb7ff7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Main Street Unit 22 (G10) Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091865491196 18.032655563507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang