Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Rustig

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dis Rustig is 'n knus selfsorgwoonstel in die veilige Flamingo Park-kompleks net 200 m vanaf die Langebaan-hoofstrand en omring deur alle geriewe. Die kompleks is tussen salonne, winkels, restaurante en kroeë in die bekende Breestraat asook die gewilde kinderpretpark, Sunny Park. Hierdie volledig toegeruste 'toesluit-en-gaan'-woonstel is ideaal vir 'n kort wegbreek, of jy kan terugskop met jou voete omhoog en bly so lank as wat jy wil, in hierdie veilige en vriendelike omgewing.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het slegs 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Die eenheid is toegerus met vesel-internetverbinding sodat jy komplimentêre hoëspoed-Wi-Fi kan geniet. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met Netflix en Disney+ toegang en meer. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die woonstel het 'n privaat patio met 'n braai.

Die Flamingo Park-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens op die groot terrein. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde toegangshek. Daar is genoeg spasie vir prettige buitelugaktiwiteite en om die son reg voor jou voordeur te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Dis Rustig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ZAc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dis Rustig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42ca31eec31ec826b3357e20b3e81c3107c5222398d00e42d248411f15506e0c0d83c38fd7295c40fe5d3ce293ebcb7ff7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Main Street Unit 22 (G10) Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091865491196 18.032655563507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang