Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Disa 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Disa 23 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien die verblyf spog met 'n swembad en stapafstand vanaf die 14 km lange swemstrand is.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 4 slaapkamers het ook 'n dubbelbed, net 3 van hulle het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die vyfde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea is op die grondverdieping en beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Hierdie grondverdieping het ook nog 'n eetarea wat lei na 'n gesellige kuierarea met 'n kroeg en 'n ingeboude braai. Verder is daar ook 'n pooltafel.

Die boonste verdieping het 'n tweede kuierarea met 'n etenstafel, 'n tweede sitarea met 'n TV met DStv, asook 'n ingeboude braai. Die grondverdieping lei na 'n uitgestrekte buite-area met 'n plonspoel en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Disa-straat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Disa 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31ae2d8b481b32ffeee48b28ed499f283e1f6ec3b52ecd8aec295716582aad40033bf729d74958538425ba7cd1f6c3d0b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 875 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 23 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8044605 20.0528525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang