Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Disa Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Adri R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Gasvrye verblyf. Disa Lodge is lekker sentraal geleë. Was lekker om ontbyt te kry soggens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Disa Lodge
Adri, baie dankie dat julle by Disa Lodge bespreek het. Ons het julle so geniet en glo julle het Darling ook baie geniet. Liefde groete, Pat & Bobby

Harry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Geriewe is baie goed, Pat en Bobby is baie gasvry, behulpsaam. Dit is 'n ou huis, maar die kamers is mooi oorgedoen, moderne badkamer. By aankoms om 18h00 is ons genooi vir wyn en kaas en beskuitjies. Ontbyt was heerlik met heelwat verskeidenheid. My trui wat in die modder beland het, is gewas teen geen ekstra koste. Ons het werklik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Disa Lodge
Dear Harry En Annemarie. Many thanks for your visit to Disa Lodge in Darling. We had a very good time with you guys and look forward to have you again. Love Pat & Bobby

Antoinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Bearable. The hosts were genuinely lovely people, but the accommodation was overpriced. We could not lock our one door - "put a brick in front of it so that it does not rattle in the wind". The furniture was shabby and the finishes slapdash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Pat
Disa Lodge
Antoinette, We are so sorry you thought the decoration was not good enough. We tried to keep it old as the house was built in 1890. Hope the rest of your holiday was better. Kind regards. Pat & Bobby

Lienkie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

A home away from home. Gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad uit om gaste tuis te laat voel. Sonder om in te meng met privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Disa Lodge
Baie dankie Lienkie. Ons waardeer jou resensie. Ons hoop en vertrou julle doen 'n Weskus vakansie in die toekoms. Vriedelike groete. Bobby en Pat

Eddie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Worth the money and very nice. As a family we really enjoyed our stay. Pat and Bobby welcomed us with open arms and made us feel right at home from the start. The Lodge is situated in a quite street, and safe to walk to the shops and restaurants, the rooms were neat and also the beds where very comfortable. Breakfast good and on time time. Pat and Bobby, thank for your friendship and making us feel part of the home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Disa Lodge
Dear Sarah, It was so great to meet you and the family. To us, it was also as if the family was visiting us. Great chats and we are looking forward to a future visit. Regards to all, Pat and Bobby.

Marie J
1 nag
5.0
Aug 2019

An overnight stay. I was warmly received. The hosts Bobby and Pat were very friendly and are very knowledgeable about Darling and surrounds. Guests are treated like family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Disa Lodge
Dear Marie, Many thanks for your visit to Disa Lodge. We trust your cycle tour back home was not to bad. We look forward to meeting you in the future. Kindest regards, Pat & Bobby Disa Lodge Darling

Amanda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

5-ster! Heerlike kuier plek, fantastiese gasheer en -vrou. Die ingeslote ontbyt was 'n bonus! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Disa Lodge
Liewe Amanda, Dit was so spesiaal om julle by ons te kon ontvang. So jammer dit was net een nag. Volgende keer glo ek sal dit sommer 'n paar nagte wees sodat ons al die Darling dinge kan bespreek.

Jo D
1 nag
4.6
Des 2019

Ongelooflik lekker. Baie gasvrye mense. Dit het gevoel soos jou eie huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Disa Lodge
Hi Jo, Baie dankie vir julle besoek. Ons het dit verskriklik baie geniet om julle by Disa Lodge te huisves. Die gesels as so goed. Ons sal dit so waardeer as julle, op 'n latere geleentheid, weer by ons besoek aflê. Geseende Kersfees vir jul almal en wonderlike, gesonde jare vir almal. Vriendelike groete Pat & Bobby

Keryn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Situated in a quite suburb of Graaff-Reinet near town center. Comfortable accommodation with great hosts. Enjoyed dinner in the main dinning room with the hosts that joined us. Great atmosphere, the old house with its original wooden floors takes one back in history somewhat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Disa Lodge
Dear Keryn, It was so great to have you at Disa Lodge. We look forward to the next visit. Regards, Pat & Bobby

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2019

Binne stapafstand van winkels en restaurante. Die eenheid is netjies en skoon en voldoen aan basiese vereistes wat gerief betref.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Pat
Disa Lodge
Dear Miranda, Many thanks for your stay with Disa Lodge. We trust you had a good stay and that the flowers was very good in and around Darling. Merry Christmas to you and the family and very good years to follow. Kindest regards, Pat & Bobby Disa Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbxVGjlEr8MbwsBsugnw9AghdjTbeUXrx5qJX6JAMidy1THjlLK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Long Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.378428187597 18.376758098602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang