Disa Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Adri R - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvrye verblyf.
Disa Lodge se terugvoer
Adri, baie dankie dat julle by Disa Lodge bespreek het. Ons het julle so geniet en glo julle het Darling ook baie geniet.
Liefde groete,
Pat & Bobby
Harry V - Sep 2023
Algehele gradering
Geriewe is baie goed, Pat en Bobby is baie gasvry, behulpsaam.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Harry En Annemarie.
Many thanks for your visit to Disa Lodge in Darling.
We had a very good time with you guys and look forward to have you again.
Love Pat & Bobby
Antoinette K - Sep 2024
Algehele gradering
Bearable.
Disa Lodge se terugvoer
Antoinette,
We are so sorry you thought the decoration was not good enough.
We tried to keep it old as the house was built in 1890.
Hope the rest of your holiday was better.
Kind regards.
Pat & Bobby
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
A home away from home.
Disa Lodge se terugvoer
Baie dankie Lienkie.
Ons waardeer jou resensie.
Ons hoop en vertrou julle doen 'n Weskus vakansie in die toekoms.
Vriedelike groete.
Bobby en Pat
Eddie D - Des 2019
Algehele gradering
Worth the money and very nice.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Sarah,
It was so great to meet you and the family. To us, it was also as if the family was visiting us.
Great chats and we are looking forward to a future visit. Regards to all, Pat and Bobby.
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
An overnight stay.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Marie,
Many thanks for your visit to Disa Lodge. We trust your cycle tour back home was not to bad.
We look forward to meeting you in the future.
Kindest regards,
Pat & Bobby
Disa Lodge
Darling
Amanda R - Mei 2019
Algehele gradering
5-ster!
Disa Lodge se terugvoer
Liewe Amanda,
Dit was so spesiaal om julle by ons te kon ontvang. So jammer dit was net een nag. Volgende keer glo ek sal dit sommer 'n paar nagte wees sodat ons al die Darling dinge kan bespreek.
Jo D - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Disa Lodge se terugvoer
Hi Jo,
Baie dankie vir julle besoek. Ons het dit verskriklik baie geniet om julle by Disa Lodge te huisves. Die gesels as so goed. Ons sal dit so waardeer as julle, op 'n latere geleentheid, weer by ons besoek aflê.
Geseende Kersfees vir jul almal en wonderlike, gesonde jare vir almal.
Vriendelike groete
Pat & Bobby
Keryn W - Sep 2019
Algehele gradering
Situated in a quite suburb of Graaff-Reinet near town center.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Keryn,
It was so great to have you at Disa Lodge. We look forward to the next visit.
Regards,
Pat & Bobby
Miranda B - Sep 2019
Algehele gradering
Binne stapafstand van winkels en restaurante.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Miranda,
Many thanks for your stay with Disa Lodge. We trust you had a good stay and that the flowers was very good in and around Darling. Merry Christmas to you and the family and very good years to follow.
Kindest regards,
Pat & Bobby
Disa Lodge
Romke V - Sep 2018
Algehele gradering
Goede lokatie loopafstand van restaurant.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Romke,
So sorry you could only stay one night. We had a good chat with you all. Hopefully, our flowers will be good again the next time you are in our little Darling Town.
Rosemary D - Mrt 2016
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Disa Lodge se terugvoer
Dear Rosemary, It was such a pleasure have you staying with us.
Louis R - Okt 2016
Algehele gradering
Besonder spesiaal.
Disa Lodge se terugvoer
Liewe Louis,
Baie dankie vir die tyd wat jy by ons was. Dit was regtig baie lekker en die gesels was so spesiaal.
Ons ontvang jou weer met graagte.
Pat & Bobby Disa Lodge Darling
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Johannes Suurmond N - Aug 2015
Algehele gradering
Very friendly and helpful owners. We felt very welcome.
Debbie V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Jane G - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Barbara C - Apr 2015
Algehele gradering
Top notch owners who made us feel at home and were very helpful in all ways. Disa Lodge was very comfortable.
Elmarie M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangename gasheer-paartjie.
Miriam S - Aug 2014
Algehele gradering
Friendly, hospitable people and comfortable accommodation.
Dave P - Jan 2014
Algehele gradering
Nice clean rooms
Michael B - Jun 2014
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring!
Gerda F - Mrt 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf met eienaars wat besonder vriendelik en hulpvaardig is.
Gunhild K - Aug 2012
Algehele gradering
Efficient, friendly - They go out of their way to make you welcome
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang