Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditholo Wildlodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Ditholo Wildlodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Richard H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard H

Heerlike kos en vriendelike personeel.

Uitkykpunte baie slordig en vuil, het rapporteer maar geen reaksie. Grondpad verspoel en is gevaarlik.

Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Baie lekker atmosfeer met vriendelike personeel en n goeie restaurant.

Die boma braai was puik en pas in by die bosveld atmosfeer. Beslis die moeite werd.

Bernadette V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bernadette V

Was lekker rustig en kon lekker ontspan.

Geen persoon by ontvangs gewees met aankoms nie. Ons verwelkomingskoevert was ook nie daar nie, asof hulle vergeet het ons kom. Daar is nie kommunikasie tussen hoofkantoor en Ditholo rakende betalings nie, laat mens ongemaklik voel.

Sonja L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Baie geniet.

Vriendelike ontvangs. Kos was uitstekend. Waarde vir geld.

Anne-marie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie M

A beautiful hidden lodge with awesome views.

Enjoyed our stay and the game drive very much. Very relaxing environment with good food and super friendly and helpful staff. The only things we didn't enjoy was the dessert of dinner and the dirt road to the lodge.

Catheleen B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catheleen B

Spesiale wegbreek!

Ons 18 jaar-huweliksherdenking gevier, heerlike wegbreek nie te ver vanaf Pretoria. Grondpad het maklik gery. Lodge is netjies en bied alles wat jy kan vra vir een aand. Die aandete en ontbyt was uitstekend. Barman baie vriendelik. Seekoeie by die lodge, maak dit 'n spesiale ervaring.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erica K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erica K

Tranquillity - staff very friendly.

However, the rooms need an update, especially the bedding and the 4-star does not justify the venue. Saturday night boma braai excellent!

Sanet P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Rustig aangenaam.

Aangename verblyf. Behulpsaam en vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Die kos kry 'n vyf uit vyf! Die uitkyk-area oor die dam kort opknapping en vir oor die skouer loer in SA sou diefwering dalk 'n pluspunt wees om met oop vensters te slaap om die voëllewe vroegoggend te kan geniet.

Leonie O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O

Baie lekker geëet en 'n lieflike plek in die natuur. Net jammer vir die slegte grondpad.

Gawe mense. Heerlike wildrit en 'n ingeligte wildbewaarder. Heerlik gekuier.

Anguree V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anguree V

Heerlike kuier en uitstekende diens.

Ons het heerlik gerus en het die ware gasvryheid in die bosveld opreg waardeer. Die diens is uitstekend en sal nie huiwer om die Lodge weer te besoek nie.

Mariette P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Uitstekende personeel!

Ditholo Lodge was 'n heerlike ervaring. Die gasvryheid en diens van die personeel is uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Heleen W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen W

Ons het 'n Saterdag en Sondag daar deurgebring.

Baie vriendelike ontvangs, die kennis, inligting en ervarings wat die bestuurder gedeel het was 'n belewenis, heerlik geëet, baie rustig, skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Derick V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Gerieflik, netjies, fantastiese diens en kos uit die boonste rakke.

Spesial dank en melding moet gemaak word aan die Bestuur. Dan moet 'n mens nie vergeet van die sjef nie.

Jan G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Uitstekend!

Baie lekker gebly daar.

Corne S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corne S

Personeel is uitstekend!

Die kos is wel nie op standaard nie.

Chris M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Great romantic getaway.

The only downfall is the entrance road to reach the lodge. Barring that, we had a superb time.

Hermanus P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P

Ditholo Lodge is 'n stil, rustige oord met fantastiese mense wat ingestel is op diens!

Ons het baie lekker gekuier en die diens was fantasties. Die plekkie is aards en die kos baie lekker. Hou so aan!

Vanaf
Vanaf R3 259
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 259
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klippoortjie 564, Bela-Bela Distrik, 0481, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0975502aab7b151f0e465dc4cf76ddd60d9120423f52cf0a63c2208d85fc258f6c016f0bc7cf5235e61cc5b94c81ebc909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 259 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 564 Farm Klippoortjie Bela-Bela District 0481 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.977627053733 27.916448739479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang