Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditholo Wildlodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Heerlike kos en vriendelike personeel. Uitkykpunte baie slordig en vuil, het rapporteer maar geen reaksie. Grondpad verspoel en is gevaarlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Baie lekker atmosfeer met vriendelike personeel en n goeie restaurant. Die boma braai was puik en pas in by die bosveld atmosfeer. Beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadette V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2020

Was lekker rustig en kon lekker ontspan. Geen persoon by ontvangs gewees met aankoms nie. Ons verwelkomingskoevert was ook nie daar nie, asof hulle vergeet het ons kom. Daar is nie kommunikasie tussen hoofkantoor en Ditholo rakende betalings nie, laat mens ongemaklik voel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sonja L
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2019

Baie geniet. Vriendelike ontvangs. Kos was uitstekend. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2019

A beautiful hidden lodge with awesome views. Enjoyed our stay and the game drive very much. Very relaxing environment with good food and super friendly and helpful staff. The only things we didn't enjoy was the dessert of dinner and the dirt road to the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Catheleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Spesiale wegbreek! Ons 18 jaar-huweliksherdenking gevier, heerlike wegbreek nie te ver vanaf Pretoria. Grondpad het maklik gery. Lodge is netjies en bied alles wat jy kan vra vir een aand. Die aandete en ontbyt was uitstekend. Barman baie vriendelik. Seekoeie by die lodge, maak dit 'n spesiale ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2019

Tranquillity - staff very friendly. However, the rooms need an update, especially the bedding and the 4-star does not justify the venue. Saturday night boma braai excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2018

Rustig aangenaam. Aangename verblyf. Behulpsaam en vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Die kos kry 'n vyf uit vyf! Die uitkyk-area oor die dam kort opknapping en vir oor die skouer loer in SA sou diefwering dalk 'n pluspunt wees om met oop vensters te slaap om die voëllewe vroegoggend te kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2015

Baie lekker geëet en 'n lieflike plek in die natuur. Net jammer vir die slegte grondpad. Gawe mense. Heerlike wildrit en 'n ingeligte wildbewaarder. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R3 259
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 259
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klippoortjie 564, Bela-Bela Distrik, 0481, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0975502aab7b151f0e465dc4cf76ddd60d9120423f52cf0a63c2208d85fc258f6c016f0bc7cf5235e61cc5b94c81ebc909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 259 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 564 Farm Klippoortjie Bela-Bela District 0481 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.977627053733 27.916448739479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang