Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditsem Gasteplaas

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Henrietha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Gerieflike en veilige blyplek. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Hy het opgestaan uit sy bed omdat ons eers laat opgedaag het! Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang en alles was soos geadverteer. Lekker ontspanne area. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en daelik tuis laat voel. Alles wat die advertensie gesê het was daar. Het heerlik gebly en sal weer teruggaan vir langer kuier. Goeie waarde vir geld. Baie rustig op die plaas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustig. Goeie waarde vir geld. Goeie oorslaap vir een aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorea F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Host is extremely helpful and kind. Lovely little place to stay, I would have liked the unit to be closed in, it's not a problem for us as our dogs are trained and won't go far away from us but other people would maybe have an issue. They also have dogs on the farm who are super friendly and not an issue at all. The aircon was a big bonus! Thank you so much for allowing us and our dogs here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Our needs were met; comfortable stay; quiet and peaceful. Satisfactory and comfortable. Beds are very comfortable and we slept really well, cottage was clean, shower was nice and warm (gas can be a bit tricky if you do not know how to work with it), area is quiet, peaceful and safe - we enjoyed our stay! So did our 2 doggies!. Disappointed that there was no tea/coffee/sugar/milk, nor any ice/ice trays; and cutlery is a bit lacking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Net 'n oornagplekkie gesoek. Tertius was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roedolf E
1 nag
1.8
Nov 2023

Teleurstellend. Uiters onprofessioneel, die plek was nie eens gereed toe ons daar aankom teen 15h45 nie. Ons moes wag tot 17h05 voordat die plek regtig gereed was. Daar was geen ys in die yskas nie, en die plek is baie verouderd. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sheila S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Met my expectations and host was most accommodating. The peace and quiet. The sound of birds chirping and the sound of animals. I had a most relaxing time. Can I suggest more kitchen utensils and more shelving in bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Dit was privaat en ons kon buite wees soos ons versoek het. Dit was presies wat ons wou hê. Dit was baie koud en het gereën, maar daar was geen komberse nie, ook geen heater of aircon wat kon warm maak nie. Daar was ook net een toiletrolletjie vir ons 3 nagte verblyf daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe400f5cdb3a8e7861f03d5ea082c66c15130842909ba03bfa336f85f3bba4b8dfbc4a5a5a0bb5d328ec4309db3ca4ac4e2a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 Farm Vaalkoppies Off the N10 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.433671527672 21.362125931213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang