Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditsem Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 49 resensies vir Ditsem Gasteplaas
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Henrietha M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietha M

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Gerieflike en veilige blyplek. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Hy het opgestaan uit sy bed omdat ons eers laat opgedaag het! Beslis aan te beveel.

Felix T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix T

Het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang en alles was soos geadverteer. Lekker ontspanne area.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en daelik tuis laat voel. Alles wat die advertensie gesê het was daar. Het heerlik gebly en sal weer teruggaan vir langer kuier. Goeie waarde vir geld. Baie rustig op die plaas. Baie dankie.

Anton P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Rustig.

Goeie waarde vir geld. Goeie oorslaap vir een aand.

Dorea F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorea F

Host is extremely helpful and kind.

Lovely little place to stay, I would have liked the unit to be closed in, it's not a problem for us as our dogs are trained and won't go far away from us but other people would maybe have an issue. They also have dogs on the farm who are super friendly and not an issue at all. The aircon was a big bonus! Thank you so much for allowing us and our dogs here.

Charlotte L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte L

Our needs were met; comfortable stay; quiet and peaceful.

Satisfactory and comfortable. Beds are very comfortable and we slept really well, cottage was clean, shower was nice and warm (gas can be a bit tricky if you do not know how to work with it), area is quiet, peaceful and safe - we enjoyed our stay! So did our 2 doggies!. Disappointed that there was no tea/coffee/sugar/milk, nor any ice/ice trays; and cutlery is a bit lacking.

Dirk K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk K

Net 'n oornagplekkie gesoek.

Tertius was baie behulpsaam en vriendelik.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Roedolf E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Roedolf E

Teleurstellend.

Uiters onprofessioneel, die plek was nie eens gereed toe ons daar aankom teen 15h45 nie. Ons moes wag tot 17h05 voordat die plek regtig gereed was. Daar was geen ys in die yskas nie, en die plek is baie verouderd. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Sheila S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S

Met my expectations and host was most accommodating.

The peace and quiet. The sound of birds chirping and the sound of animals. I had a most relaxing time. Can I suggest more kitchen utensils and more shelving in bathroom.

Nicolene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene M

Dit was privaat en ons kon buite wees soos ons versoek het.

Dit was presies wat ons wou hê. Dit was baie koud en het gereën, maar daar was geen komberse nie, ook geen heater of aircon wat kon warm maak nie. Daar was ook net een toiletrolletjie vir ons 3 nagte verblyf daar.

Geraldine K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine K

Dit was aangenaam.

Die eienaars was baie gasvry.

Nicolene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene M

Dit was presies waarna ons gesoek het.

Ons wou privaatheid hê, en om buite te kan wees. Dit het beide ons versoeke gepas. Daar was egter geen komberse of enige heater of aircon om warm te maak nie, en dit was baie koud en het gereën. Daar was ook net 1 rol toiletpapier terwyl ons 3 nagte daar gebly het.

Marietjie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie N

Rustige plaasatmosfeer.

Netjies, skoon met al die belangrikste benodighede. Lekker groot en gemaklik.

Magrietha W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha W

Baie rustig.

Die plekkie het my terug laat verlang na plaas lewe. Pragtige hondjies. Ons het dit baie geniet.

Chimoné M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné M

Had a great time.

Had a nice new year.

Carl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carl B

Ditsem was voldoende vir een nag.

Geen stoof in kombuis, alhoewel fotos dit wys. Ons was 4 volwassenes. Ons moes die kombuis se warmwaterkraan oopdraai om warm water met 'n gesukkel in die stort te kry. Daar was slegs een vurk, twee wynglase en 'n klein glasie beskikbaar vir gebruik van vier volwassenes. Daar was geen handdoeke beskikbaar nie. Die akkommodasie was ietwat verwaarloos. Die ligging op die plaas en die rustigheid was egter 'n groot pluspunt. Die eienaar was baie vriendelik.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
B A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
B A

Tertius was welcoming, a liquid soap in the bathroom and dishwashing liquid in the kitchen would have been nice.

It was a lovely peaceful location. Liquid soap or soap on the washbasin in the bathroom would be nice. There was no dishwashing liquid in the kitchen.

Karien D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karien D

Swak en glad nie wat geadverteer is nie.

Ons het na 'n lang reis van 8 ure vanaf Worcester in 'n hittige Upington aangekom. Plek lyk glad nie soos op die foto's nie. Stort het nie 'n stortgordyn gehad nie. Geen opwasmiddel om skottelgoed te was nie - ons was op 'n sakereis en nie vakansie nie - so het nie sulke goed ingepak nie. Aircon se remote was weg - skakel eienaar en vra waar is remote - sê dit is gebreek - hy kan nie nou vervang nie. Kon nie met 'n oop venster slaap nie - ken nie die area nie, so het onveilig gevoel. Sal glad nie Ditsem aanbeveel nie.

Stephanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Pragtig. Stil en kalm. Presies wat jy nodig het na 'n lang week.

Ek is mal oor die plek. Het gedink dit sal miskien nie ons verwangtinge voldoen nie, maar dit was meer as wat ons gedink het. Baie spasie. Oop ruimte en net kos vir die siel.

Ciska H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska H

Gasvry met 'n rustige atmosfeer.

Diens, vriendelikheid en gemak is puik.

Doreen V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Plaasatmosfeer

Baie rustig. Woef was welkom wat 'n plus is.

Verna S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna S

Baie lekker gebly

Ons het net oornagverblyf benodig. Dit was baie rustig en lekker om buite te sit en vir die nag hemel te kyk.

Rebohile L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebohile L

Not clean.

There were spider webs. Bath and showers not clean.

Erwin P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin P

Mooi en rustige omgewing.

Alles was skoon en netjiese en definitief waarde vir geld.

Riaan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Waarde vir geld, rustigheid.

Net 'n paar ander punte: WiFi beteken niks, kon nie op drie verskillende toestelle op lyn gaan nie, Baie swak sein. Kan gerus 'n groot buite-drom met swart sakke reël. Solank die yskas aansit as daar gaste inboek die dag en aandag gee aan stortkop en badkrane (val heeltyd af). Niemand ons ontmoet of verwelkom en ingelig oor hoe wat werk. Maar sal weer daar boek.

Luke D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luke D

Adequate for an overnight stay. Friendly and helpful service.

We're upgraded to a different room so wasn't what we were expecting.

Michael D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D

Lekker rustige atmosfeer met privaatheid.

As ek weer in die area kom sou ek weer daar oorslaap.

Kevin L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin L

Clean and comfortable.

Nice location and easy to find.

Kitty B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kitty B

Stil en rustig.

Tekortkominge is onder die eienaar se aandag gebring en hy sal dit herstel vir toekomstige gaste.

Marna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marna V

Ongemaklike bed. Geen koffiegeriewe vir oornag nie.

Slegte grondpad. Nie geskik vir oornag nie.

Ditsem Gasteplaas se terugvoer

Die pad is regemaak na die reen.

Ditsem Gasteplaas
Karin K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin K

Dit is lekker privaat, net klein goedjies wat 'n probleem was.

Ons het 2 aande daar geslaap, ons was 4 mense. Die ketel het net die 1ste dag gewerk, die 2de dag wou dit nie meer kook nie. Daar was ook net 3 vurke en 1 skerp mes, dus nie genoeg vir al 4 gaste nie. Hulle adverteer WiFi, maar ons het glad nie WiFi op ons selfone opgetel om aan te connect nie. Hulle adverteer ook verekombers, maar ons het nie verekomberse gekry op die beddens nie. Verder was dit lekker privaat.

Ditsem Gasteplaas se terugvoer

Ai dis jammer julle het dit nie vir ons gesê toe julle hier was nie.
Ons kan dit nou vir die volgende gaste reg hê.

Ditsem Gasteplaas
Paul V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V

Dit was lekker, die bed net baie ongemaklik.

Die yskas was nie aangeskakel nie. Daar was geen warm water, moes sukkel om gas geyser aan die gang te kry.

Gielie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie V

Ons het nie baie lekker gebly nie.

Die plaas en geriewe is verwaardloos.

Jolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda B

Hartlike ontvangs.

Aanduiding van plaas swak. Moes vra vir handdoeke eetgerei en glase. Voel nie jy kan kaste gebruik nie. Dun kombers op van beddens. Gras gevind in 1 bed. Geen koffie of tee nie. Yskas was nie aangesit nie. Fotos van eenheid en waar ons gebly het groot verskil. Krag was 12 uur in nag afgesit. Nie aan te beveel nie.

Ronel V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V

Glad nie skoon nie en ongelukkig nie die beeld van die advertensie nie.

Dakplate is los, met wind het ons heelnag na 'n geraas geluister. Handdoeke baie oud! Vensters vuil en gordyne kon nie oral toemaak nie. Regtig jammer om te laat weet dis regtig nie op standaard nie.

Juanita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita V

Teleurgesteld.

Die plek kort vir seker baie aandag. Glad nie skoon en netjies nie.

Denise M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Denise M

My kuier was onaangenaam.

Die pad is nie toeganklik vir 'n kar nie, en die aanwysings is onvoldoende. Die krag was in die nag afgeskakel, en dit het ongerief veroorsaak. Daar was nie eens toiletrolls voorsien nie, ons moes vra.

Ditsem Gasteplaas se terugvoer

Baie jammer julle het so sleg gebly.
Jammer oor die toilet papier, hulle het net vergeet om in te sit.
Die pad is nie toeganklik vir baie lae karre wat oorlaai is nie.
Ons kan ongelukkig nie help as daar loadshedding is nie.
Vriendelike groete
Ters Jacobs
Ditsem Gasteplaas

Ditsem Gasteplaas
Jacques B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Rustig

Ons het vroeg gearriveer en ons is dadelik gehelp en sommer opgegradeer. Werklike Kalahari gasvryheid.

Ditsem Gasteplaas se terugvoer

Dankie my maat.

Ditsem Gasteplaas
Lizette V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Baie lekker stil en gerieflik.

Vriendelike diens gerieflik stil en rustig. Hulle stap die ekstra myl om jou gerief te verseker.

Marliza B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marliza B

Heerlik, ontspanne en deel van die natuur.

Aanbeveling dat muskietafweerder in die eenhede geplaas word.

Nicky V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Baie vriendelik ontvang op baie kort kennisgewing.

Eenheid was baie netjies en mooi skoon. Plekkie het so bietjie TLC nodig maar verblyf vir een nag se oorslaap was meer as voldoende.

Paul M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M

Basic overnight accommodation. Access road poor condition.

See rating.

Ditsem Gasteplaas se terugvoer

The road is very nice now.

Ditsem Gasteplaas
Koos M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Koos M

Nie weer nie, slegs 2 sterre.

Toegangspad swak en omgewing en perseel nie in goeie toestand nie.

Yvonne J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne J

Onderhoud en instandhouding nodig aan fasiliteite.

Dankie dat eienaar ons na die cottage geskuif het teen dieselfde prys. Ja, dit is baie bekostigbare verblyf, maar moet nog steeds in stand gehou word.

Elsabe V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe V

Die eenheid was vuil en die ketel maak mens gril, so aangepak is hy!

Ek sal nie weer soontoe gaan nie. Die bad was vuil, die vadoeke in die kombuis was vuil en die wasbak ook. Die bed het darem lekker geslaap en die aircon was lieflik.

Ina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ina B

Teleurstellend.

Ons was nie baie gelukkig met die blyplek nie. Glad nie skoon, aircon werk met pyp by oop venster uit en dan vreet die goggas jou op. Gasheer het ons dadelik vertel van sy vreeslike hoë elektrisiteitsrekening. Ons het ons eie probleme, ons wil nie hoor van syne nie. Ons wil juis bietjie van ons eie probleme af weggekom het.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Noleen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen S

Baie vriendelike ontvangs en rustig.

Netjies en baie vriendelike ontvangs.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe400f5cdb3a8e7861f03d5ea082c66c15130842909ba03bfa336f85f3bba4b8dfbc4a5a5a0bb5d328ec4309db3ca4ac4e2a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 Farm Vaalkoppies Off the N10 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.433671527672 21.362125931213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang