Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditsem Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ditsem Gasteplaas bied slaapplek aan gaste langs die Oranjerivier. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug langs die N10.

Kothuis 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder. Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met satellietkanale en 'n slaapbank

Kothuis 1 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en dubbelbed in die sitarea. Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep en braaigeriewe word voorsien.

Eenheid 1 het 'n badkamer, 'n TV met satellietkanale en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die omliggende lande.

Veilige parkeerplek word langs elke eenheid voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Henrietha M
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Gerieflike en veilige blyplek. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Hy het opgestaan uit sy bed omdat...
Sien meer
Jun 2023
Felix T
Gesin met klein kinders
5.0
Het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang en alles was soos geadverteer. Lekker ontspanne area. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en da...
Sien meer
Jan 2023
Anton P
Saam met lewensmaat
4.4
Rustig. Goeie waarde vir geld. Goeie oorslaap vir een aand.
Des 2023
Dorea F
Saam met lewensmaat
4.4
Host is extremely helpful and kind. Lovely little place to stay, I would have liked the unit to be closed in, it's not a problem for us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Charlotte L
Gesin met tieners
4.2
Our needs were met; comfortable stay; quiet and peaceful. Satisfactory and comfortable. Beds are very comfortable and we slept really w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ditsem Gasteplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe400f5cdb3a8e7861f03d5ea082c66c15130842909ba03bfa336f85f3bba4b8dfbc4a5a5a0bb5d328ec4309db3ca4ac4e2a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 Farm Vaalkoppies Off the N10 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.433671527672 21.362125931213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang