Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Divava Okavango Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad C48, Bagani Area Okavango River-distrikspad, Westlike Caprivi, 0000, Kavango Oos
  • Vanaf R6 430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Divava Okavango Resort & Spa skuil op die oewer van die Okavango-rivier in die Kavango-streek van Namibië. Dit is sowat 1 km vanaf die Popa-valle wat vanaf die lodge gehoor kan word. Die lodge, restaurant, spa en kamers kyk almal oor die geweldige Okavango-rivier uit.

Die verblyf bestaan uit 20 luukse chalets op die rivieroewer met lugversorging en ongelooflike uitsigte oor die rivier. Elke ruim chalet het 'n groot dek vanwaar gaste die wild kan dophou. Elke chalet het gemaklike beddens met stylvolle muskietnette, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. In die en suite-badkamer is daar 'n bad, 'n aparte stort en 'n aparte toilet, asook 'n buitestort vir 'n natuurervaring.

Die elegante restaurant bedien internasionale disse en wyne, en op die meeste aande word 'n vyfgangmaaltyd bedien. Die lodge het ook 'n ligte à la carte-spyskaart vir middagete en 'n ontbyt-buffet word bedien. Divava se spa het ongelooflike uitsigte, asook behandelingkamers wat strategies beplan is om privaatheid te verseker. Die behandelinge sluit in rug- en nekmasserings, lyfmasserings van 1 uur, warmklipmasserings, asook ander lyfbehandelings. Dan het die lodge ook 'n stoomkamer, 'n swembad, 'n wynkelder, 'n kroeg, 'n kinderoppasdiens, kamerbediening, 'n wasgoeddiens, 'n buite-eetarea en 'n park. Gaste word aangeraai om met 'n 4x4-motor te ry.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omliggende omgewing. Dit sluit bootritte, 'n Mokoro-bootrit, die Mahango Nasionale Park, die Popa-valle, visvang, 'n toer deur die dorpie, wildritte, voëlkyk, bootritte met sonsondergang, en landskapsvlugte en -uitstappies in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pad C48, Bagani Area Okavango River-distrikspad, Westlike Caprivi, 0000, Kavango Oos
  • Gaste dink Divava Okavango Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kavango Oos Namibië
Vanaf
Vanaf R 6 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 6 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad C48, Bagani Area Okavango River-distrikspad, Westlike Caprivi, 0000, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA412b8e61a7edb5f6988f5c2a8958e02a6ac093f4d16794a03b4eeadd1a85ed4dbbbf2347801bc7b57c57764d4eb613629b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 430 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Road C48 Bagani Area Okavango River District Road 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.114493549271 21.588144787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang