Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dive Inn Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gert S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was net 'n oornag, op pad Mosambiek toe, maar dit het my verwagtinge oortref! Ongelooflike aangename ontmoeting gehad met ontvangspersoneel na 'n harde rit van Pretoria af. Sulke ervarings maak of breek geleenthede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelik en professioneel in Afrikaans. Een van die beste gastehuise waarin ons die afgelope 20 jaar in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetri S
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie baie lekker. Baie lekker om by Dive Inn oor te kon slaap. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liedie
Dive Inn Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer jou baie. Sien uit na die volgende kuier.

Lisa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Wonderful hospitality, lovely rooms and a good breakfast to start your day. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liedie
Dive Inn Guesthouse
Thank you, Lisa. It was great having you here.

Alta G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Impressive experience! Very kind reception, very clean. Very safe. Mattress was really comfy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ideale oornagplek. Bekostigbaar, veilig, smaakvol, netjies. Lekker ontbyt. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie aangenaam. Goeie diens, kamers was baie netjies en skoon. Alles wat 'n persoon benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Hospitable, friendly, great facitilies. We were pleasantly surprised by the brilliant facilities available. Our unit was spacious, our hosts were friendly and accommodating. From the small details to the bigger requirements, all of our needs were looked after. Wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Montanique W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

What a pleasure. I travel alot and stay at many venues. I will be returning here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie lekker. Sal graag weer van die diens wil gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liedie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Piet Retief-weg 201, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTNiY2VlLWJkMzUtNDBmYi04NmQ2LTM5NmQ1MDhhYjEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 201 Piet Retief Road Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.379308184474 31.622396707534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang