Dive Inn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Piet Retief-weg 201, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noordelike KwaZulu-Natal geleë. Pongola is een van die laaste stilhouplekke op pad na gewilde vakansie-bestemmings soos Sodwanabaai, Mosambiek en Swaziland.
Dive Inn Guesthouse spog met 16 gemaklike kamers. Dive Inn Guesthouse bied en suite-kamers met lugversorging, DStv-hotelkanale, tee- en koffiemaakgeriewe en tradisionele, Suid-Afrikaanse beskuit.
Die kuier-area het 'n braai, swembad en pooltafel waar reisigers agteroor kan sit om 'n gesellige vuur onder die rustige Afrika-sterrehemel. 'n Kontinentale ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Ons kan ook gaste met gestremdhede in een van ons nuutgeboude kamers akkommodeer. Dive Inn
Guesthouse bied veilige, onderdakparkeerplek van die straat af.
Jozini-dam, bekend vir tiervisvang, is 50 km weg. Dive Inn Guesthouse is 'n uur se ry van Ithala-, Hluhluwe-, Mkuze- en Pongola Wildreservaat en die Tembe Olifantpark af. Sodwanabaai, Ponta de Ore en Ponta Malegane is diepsee-duikplekke wat 2,5 uur se ry van die eiendom af is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liedie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Piet Retief-weg 201, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dive Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Piet Retief-weg 201, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang