Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Divine Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige plek. Groot en gerieflik. Baie lekker gebly, gerieflik. Alles wat nodig is, was daar. Naby alles. Stil en rustige omgewing. Veral tydens beurtkrag is dit doodstil. Dankie vir jou uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Divine Inn
Dit was 'n groot voorreg om jou te akkomodeer, Magda. Ek is so bly dat jy dit geniet het.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend vir oorslaap oppad Kruger toe. Baie lekker - alles soos ons dit verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

A vinnige oor slaap vir een aand. Rustige en stil omgewing. Dit was net wat ons wou hê. Ons het baie lekker geslaap. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly. Ronel het uit haar pad uit gegaan om seker te maak ons het alles wat ons benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gasvrou het deurentyd met ons gekommunikeer, en belanggestel. Ongelukkig baie min tyd by gastehuis spandeer, Ronel was baie behulpsaam. Netjies en geen klagtes nie. Als was vir ons perfek. Heerlik om na 9 ure reistyd in 'n netjiese plek in te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Divine Inn
Maak my hart bly as ons gaste dit so geniet. Sien uit om jul weer daar te he.

Ewald V
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Die plek is baie ruim, netjies en is die perfekte selfsorgeenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Divine Inn
Dankie Ewald vir jou mooi resensie. Ons hoop om jou weer te akkommodeer

Solomie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike, vriendellike, gasvryheid. Dankie vir 'n wonderlike plekkie waar ons, ons seer lywe kon rus en jul gasvryheid is uit die boonste rakke. Die mees behulpsaame, en besoegde gasvrou en heer wat ons nog by gebly het. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Divine Inn
Baie dankie en dit was heerlik met julle hier. Hoop sommer om jul vinnig weer te sien. Jul maak ons harte vol.

Lydia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Sal weer gebruik maak van Divine Inn. Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hattie B
1 nag
5.0
Jan 2023

Amazing. We were pleasantly surprised at this lovely accommodation which is truly great value for money. Very friendly and helpful hosts, spacious accommodation, and very clean and neat. Everything one could need is there. Our hosts even accommodated us with a lamp during load-shedding. Our vehicle was parked under cover right at the accommodation's front door, and even though the accommodation is close to the main house, you don't experience any disturbance from the main house. We felt at ease and happy during our stay. I would gladly recommend Divine Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Divine Inn
Dit was vir ons heerlik om julle so tuis te laat voel. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akommodeer.

Sipho T
1 nag
4.8
Okt 2023

Sweet. Nothing more except it is still new, but it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bdcffcce210f9666876642da8cdc0feedbeb06c6ba9989c902ae5ff51ecfac87d0e6cb324d2d87277aa5608a87cf72ea9eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 21 Marilyn Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84887114938 26.676698322725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang