Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Divine Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Divine Inn bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Flamwood, Klerksdorp en dit is net 750 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Die ruim oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank vir 1 kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. WiFi is ookbeskikbaar.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Klerksdorp bied 'n rits besienswaardighede soos die Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en voetslaanroetes in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Groot en gerieflik. Baie lekker gebly, gerieflik. Alles wat nodig is, was daar. Naby alles. Stil en rustige omgewing. Veral tydens beur...
Sien meer
Nov 2023
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend vir oorslaap oppad Kruger toe. Baie lekker - alles soos ons dit verwag het.
Nov 2023
Malinda D
Saam met vriende
5.0
A vinnige oor slaap vir een aand. Rustige en stil omgewing. Dit was net wat ons wou hê. Ons het baie lekker geslaap. Alles was 100%.
Sep 2023
Wikus H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ronel het uit haar pad uit gegaan om seker te maak ons het alles wat ons benodig.
Sep 2023
Lydia P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het deurentyd met ons gekommunikeer, en belanggestel. Ongelukkig baie min tyd by gastehuis spandeer, Ronel was baie behulpsaam. Netjies en gee...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Divine Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bdcffcce210f9666876642da8cdc0feedbeb06c6ba9989c902ae5ff51ecfac87d0e6cb324d2d87277aa5608a87cf72ea9eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 21 Marilyn Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84887114938 26.676698322725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang