Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dizzy Hill Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Dizzy Hill Villa geniet 270 grade see-uitsigte en is 'n ruim vakansiehuis vir tot 14 mense met 'n swembad in Plettenbergbaai, en is net 500 m vanaf die strand en die middedorp.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en kyk uit oor die see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n aparte opwaskamer, en etes kan by die ontbytkroeg of die eetarea geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n kaggel, 'n TV met DStv Now, WiFi-toegang, en maak oop op die omvou-patio wat ononderbroke uitsigte oor die baai en houtvuurbraaigeriewe het.

Die hoofingang is op die middelste verdieping geleë en maak oop op die parkeerarea vir 2 voertuie en die oprit. Op hierdie verdieping is ook 3 slaapkamers, 'n werkspasie en 'n waskamer toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat na die buite-wasgoedlyn oopmaak.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met die vierde slaapkamer. Die slaapkamer lei na 'n patio met see-uitsigte en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die kamer maak ook oop op 'n patio met lieflike see-uitsigte.

Die vyfde slaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die sesde slaapkamer is ingerig met 5 enkelstapelbeddens en maak gebruik van die aangrensende badkamer. Albei kamers maak oop op die dek en swembadarea. 'n Vermaakarea is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n TV met DStv Now, Netflix, WiFi-toegang, 'n tafelvoetbaltafel en maak oop op die dek en swembadarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Badkamer 5

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 6

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16725bcbf989a56e4330517242768b786ebe1f5fbae7ca90744583b0bd96fc538f7d98fb7a4b394db452bee810f8527c6426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 14) 8 Sinclair Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0584599 23.37521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang