Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dizzy Hill Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 5% af

Kry 5% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 900 R8 455 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Dizzy Hill Villa het 'n 270 grade see-uitsig en is 'n ruim vakansiehuis met 'n swembad in Plettenbergbaai, en is net 500 m vanaf die strand en die middedorp.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë met 'n uitsig oor die see en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, met die vierde slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die kamer maak ook oop op 'n patio met lieflike see-uitsigte. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die sesde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en maak gebruik van die aangrensende badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n aparte opwaskamer, en etes kan by die ontbytkroeg of die eetarea geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n kaggel, 'n TV met DStv Now, WiFi-toegang, en maak oop op die omvou-patio wat ononderbroke uitsigte oor die baai en houtvuurbraaigeriewe het.

Die hoofingang is op die middelste verdieping geleë en maak oop op die parkeerarea vir 2 voertuie en die oprit. Op hierdie verdieping is ook 3 slaapkamers, 'n werkspasie en 'n waskamer toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat na die buite-wasgoedlyn oopmaak.

Die vyfde en sesde slaapkamer is op die grondvloer geleë, albei kamers lei na die dek en swembadarea. 'n Vermaakarea is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n TV met DStv Now, Netflix, WiFi-toegang, en 'n tafelvoetbaltafel en maak oop op die dek en swembadarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 6 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

5 x Stapelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 900
R 8 900 R 8 455
per nag, vir 11 mense
Vanaf R8 900
R 8 900 R 8 455
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinclair-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036fe92ad73d29e48b36658e3c6f89c0f69ab9fe014fd17f70cdf9b4903f4460f7c70a2318cb22c353c6fcd1e716498be96b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 900 nouVanaf R8 455 per nag, vir 11 mense Sinclair Street 8 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0584599 23.37521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang