Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DJ'S B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad.

Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat elk individueel versier en gemeubileer is. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed, Kamer 2 en 3 het elk 'n dubbelbed. Die Gesinskamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer, kombuisie en DStv. Die 2 gemeenskaplike badkamers vir Kamer 1, 2 en 3 is in die gang oorkant die gastekamers. Een van die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bed, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV en daar is gratis WiFi. Daar is 2 DStv-dekodeerders wat gedeel word en toegang kan verkry word deur die TV-afstandbeheerders in Kamer 1, 2 en 3.

Ander geriewe sluit 'n sitkamer, eetkamer, binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad en 'n tuinarea. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die geriewe is geskik vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cole M
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great stay. Had a good time staying there. The owners were very kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Faan P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Voel of ons by familie kuier! Die huis is altyd blinkskoon en netjies en ons word op die hande gedra! Dit sal altyd ons gunsteling ver...
Sien meer
Aug 2023
Gleazon P
Saam met vriende
5.0
Baie lekker ontvang en die kuier was net so goed gewees. Die gasvryheid het gevoel ek is by die huis. Die omgewing is baie rustig en stil naby winkels...
Sien meer
Aug 2023
Faan P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik, fantasties, aangenaam, vriendelik, het gevoel asof ons by ons ouerhuis was. Dorothy en Clive het ons so tuis laat voel. Ons sal beslis we...
Sien meer
Apr 2023
Michael D
Besigheidsreis
4.6
Good and friendly service. Personel service is excellent and breakfast was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink DJ'S B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEe2ZxOfzSWyL9ra2KL5z5CtDbcEorVRacTMGacQSgScxxKveSN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 South Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8317519 18.5115136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang