Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DJ'S B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DJ'S B&B bied gastekamerverblyf in Flamingo Vlei, Table View, Kaapstad.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers, elkeen individueel ingerig en gemeubileer. Kamer 1 beskik oor 'n koninggrootte-bed, Kamer 2 en Kamer 3 beskik oor dubbelbeddens. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met sy eie privaat badkamer, kombuisie en DStv. Die 2 gemeenskaplike badkamers vir Kamer nr. 1, 2 en 3 is in die gang van die huis oorkant die gastekamers geleë. Een van die gedeelde badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n TV en daar is gratis WiFi beskikbaar. Daar is 2 gedeelde DStv-dekodeerders wat toeganklik is vanaf die TV-afstandbeheer in Kamer nr. 1, 2 en 3.

Geriewe op die perseel sluit 'n sitkamer, eetkamer, binne- en buitebraaigeriewe, swembad en tuinarea in. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die fasiliteit is geskik vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir DJ'S B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink DJ'S B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidweg 31, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEe2ZxOfzSWyL9ra2KL5z5CtDbcEorVRacTMGacQSgScxxKveSN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 South Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8317519 18.5115136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang