Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DK Villas 4 Riverview

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir DK Villas 4 Riverview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M

Wonderlike, fantastiese verblyfeenheid waarin ons gebly het en die eienaar, Johannhet ons self baie hartlik verwelkom wat baie waardeer word.

Die eenheid waarin ons gebly het het al die benodighede in wat mens moontlik kan benodig tydens jou vakansie wat dit net soveel lekkerder maak en die eenheid was pragtig gemeubileer.

Werner B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Baie beter as enige plek ooit.

Die detail, die hartlike diens, die uitstaande kwaliteit van letterlik elke ding in die woonplek. Teen dubbel die prys is dit nog goedkoop. Kan die plek nie genoeg ophemel nie.

DK Villas 4 Riverview se terugvoer

Hi Werner,
We are absolutely thrilled with your review - thank you.
Again, thanks for taking the time to review us, and for the terrific feedback. We strive to provide every guest with a truly special "DK villas experience".
Kind DK villa regards,
Johann

DK Villas 4 Riverview
Ode B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ode B

Ongelooflike mooi plek. Dankie vir die gasvryheid en vonkelwyn!

Sal beslis weer daar gaan bly.

DK Villas 4 Riverview se terugvoer

Hi Brian,
Thank you so much for taking the time to review us. We are so thrilled that you loved our place, and appreciated the little extra touches, such as the champagne.
We hope to welcome you back soon to one of our DK Villas.
Kind DK Villa regards,
Johann

DK Villas 4 Riverview
Wendy V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Sal dit hoog aanbeveel!

DK Villas 4 Riverview het ons aangenaam verras. Die plek is uiters netjies en skoon en baie smaakvol gemeubileer. Dit is toegerus met die hoogste gehalte kombuisware en die linne is kraakvars en spierwit. 'n Pluimpie aan die eienaars wat aan die kleinste detail aandag gee deur selfs spesiale handdoeke te voorsien vir die verwydering van grimering, die kleur van hare en aanwending van sonbrandmiddels - die eerste keer wat ons so iets teëkom. Johann het ons persoonlik welkom geheet met 'n groot glimlag en 'n bottel sjampanje. Ons sal beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak!

DK Villas 4 Riverview se terugvoer

Hi Wendy,
Glad you felt so charmed by all our attention to detail. We take pride in our apartments, and we just love it, when guests like you absolutely enjoy it. Thank you so much for the positive feedback, and we'd be delighted to host you again, at any of our dk villas in the near future.
At dk villas we pride ourselves of the personal interaction, and I am so pleased you enjoyed the champagne too.
Kind dkvilla regards,
Johann

DK Villas 4 Riverview
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloofweg 3, Riverview Eenheid 51, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb4214f403b38296c16354b3fa244544bf29cddbf856ca0572c0490feece8818ef3346e14ce30d77bf2c8d8ab2b214321cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 Baviaanskloof Road Riverview Unit 51 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.042726381947 18.361076630619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang