Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DK Villas 4 Riverview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloofweg 3, Riverview Eenheid 51, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DK Villas 4 Riverview is 'n heerlike eenslaapkamerwoonstel wat in 'n lowergroen kompleks in Houtbaai, Kaapstad geleë is. Hierdie woonstel spog met rustieke Franse dekor, luukse gemaklike meubels, helder en sonnige leefruimtes, en 'n pragtige balkon omraam deur bougainvillea.

Dié woonstel bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en bied 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ruim, oopplan-kombuis en -sitkamer wat uitloop op 'n pragtige balkon; 'n perfekte plek om lang, lui, someraande of daardie oggend koppie tee of koffie te geniet. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met sagte Egiptiese katoenlinne. Die badkamer het 'n instapstort met 2 stortkoppe - een word met die hand gehou, sowel as 'n haardroër, Egiptiese katoenhanddoeke en strandhanddoeke.

Die volledig toegeruste kombuis bevat top-van-die-reeks SMEG-toebehore, insluitend 'n oond, kookplaat, ketel, koffiemasjien, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n ontbytkroeg vir gemaklik eet en dan 'n stylvolle, gesofistikeerde dog huislike sitkamer met 'n plasma-platskerm-TV, met volledige DStv-kanale; komplimentêre WiFi-internet word ook voorsien.

Die kompleks het ook 'n klein gemeenskaplike plonspoel vir daardie warm somersdae, en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die kompleks is net 'n paar minute se stap vanaf Houtbaai-strand, asook na dié hippe dorpie se winkels en bushaltes. Die pragtige en wêreldbekende Chapman's Peak is minder as vyf minute se ry weg.

As jy nie lus is om te kook nie, is daar talle restaurante ook naby, of jy kan jouself net bederf by die spa reg langsaan. As dit naglewe is waarna jy soek, is daar verskeie kroeë in Houtbaai of jy kan na Kaapstad se middestad of om die Atlantiese kus ry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Baviaanskloofweg 3, Riverview Eenheid 51, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink DK Villas 4 Riverview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloofweg 3, Riverview Eenheid 51, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb4214f403b38296c16354b3fa244544bf29cddbf856ca0572c0490feece8818ef3346e14ce30d77bf2c8d8ab2b214321cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 Baviaanskloof Road Riverview Unit 51 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.042726381947 18.361076630619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang