Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DKC Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Peter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Adventure snow weekend. We went with the hope of seeing some snow and got a bit more than we bargained for and ended up getting snowed in! The owner was most accommodating and helpful throughout, and we had a weekend to remember!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Dear Peter Thank you for staying with us and being great guests. You were indeed so lucky to experience so much snow. We are glad you enjoyed your Sutherland experience. Stay warm. DKC Accommodation

Anene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige huis met baie karakter. Die kaggel was die fokuspunt van ons kuiers. Ruim familiewoning met warm beddens, kaggel, onderdak braai area. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelike mense, ruim huis, lekker gekuier. Het heerlik gebly. Die huis is ruim en het alles wat jy benodig. Ek het pragtige sterre gesien en ongelukkig die sneeu gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Juweel in Sutherland. Die verblyf by DKC Accommodation was fantasties. Alles was regtig baie netjies en skoon. Die huis is ruim en lieflik mooi binne en daar is van alles beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus. Die eienares het so baie moeite gedoen. Sy het gedurig laat weet van loadshedding skedules, besienswaardighede in die omgewing of goeie eetplekke. Ons sal vir seker van hulle gebruik maak met ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Adele Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so n Pragtige resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Alle voorspoed vir die toekoms aan almal van julle. Mooi loop. Dawn @ DKC Accommodation

Maryna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike kuierhuis. Daar was alles wat nodig was. Perfek vir 'n groot groep wat wil saamkuier. Ek sal DKC beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Maryna Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vreeslik lekker om julle te huisves. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn en die DKC Accommodation span

Shaqeel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Very comfortable. Enjoyed our stay there. Would recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Shaqeel, Thank you so much for your kind words. You and your family were excellent guests. We really appreciate your support and business. Warm regards, Dawn

Albert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

It sas one of the best stays I ever had. Great, fantastic. Dawn, was one of the kindest, and most helpful hosts that I ever came accross, She constantly phoned to find out if we happy. The house was very. very clean and comfartable. everything was at hand. Just want to thank you Dawn so much. especially when you had a long trip and find the place you stay so comfortable. God bless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Albert Thank you so very much for your kind words and support. We are glad you enjoyed the experience. All the best. Dawn

Karen F
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Very pleasant house and garden, everything you need. We did a late booking and the owner and LekkeSlaap were very helpful. House has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Karen, Thank you so much for your support and business. We appreciate your kind words. Warm regards, Dawn.

Joa W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

'n Regte, huislike juweel! Ons was 5 persone wat hier tuisgegaan het. Heerlike atmosfeer. Alles was perfek! Skoon en gerieflik en ons het dadelik tuis gevoel. Die stort was fantasties! Die gasvrou het ons deurentyd op hoogte gehou en ook vir ons bekend gestel aan die oulikste restaurant - die Boorgat - met die heerlikste kos. Dit was die hoogtepunt van ons toer! Dawn het tot by ons uitgevind of ons veilig by ons volgende bestemming aangekom het. Baie dankie Dawn, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Joa Dit was aangenaam om julle groep as my gaste te hé. Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit maak al ons harde werk die moeite werd. Mooi loop en alles van die beste. Dawn

Heleneze V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Oorslaap om sterre te lyk. Gerieflike huis. Alles wat nodig is. Lekker om oor te slaap en te gaan sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Heleneze Baie dankie vir jou mooi woorde. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd61bca84492c184c822d0eed5468f6a5e49363d3bf79b69e30c87db0143ce52183ce1e855091a3cdf553ae7c2da1ddb2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 2 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398256270676 20.658705701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang