Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DKC Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir DKC Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Peter L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Adventure snow weekend.

We went with the hope of seeing some snow and got a bit more than we bargained for and ended up getting snowed in! The owner was most accommodating and helpful throughout, and we had a weekend to remember!

DKC Accommodation se terugvoer

Dear Peter
Thank you for staying with us and being great guests. You were indeed so lucky to experience so much snow. We are glad you enjoyed your Sutherland experience.
Stay warm. DKC Accommodation

DKC Accommodation
Anene C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene C

Pragtige huis met baie karakter. Die kaggel was die fokuspunt van ons kuiers.

Ruim familiewoning met warm beddens, kaggel, onderdak braai area. Ons het heerlik gekuier.

Linda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Vriendelike mense, ruim huis, lekker gekuier.

Het heerlik gebly. Die huis is ruim en het alles wat jy benodig. Ek het pragtige sterre gesien en ongelukkig die sneeu gemis.

Adele S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Juweel in Sutherland.

Die verblyf by DKC Accommodation was fantasties. Alles was regtig baie netjies en skoon. Die huis is ruim en lieflik mooi binne en daar is van alles beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus. Die eienares het so baie moeite gedoen. Sy het gedurig laat weet van loadshedding skedules, besienswaardighede in die omgewing of goeie eetplekke. Ons sal vir seker van hulle gebruik maak met ons volgende besoek.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Adele
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so n Pragtige resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Alle voorspoed vir die toekoms aan almal van julle. Mooi loop.
Dawn @ DKC Accommodation

DKC Accommodation
Maryna V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Heerlike kuierhuis.

Daar was alles wat nodig was. Perfek vir 'n groot groep wat wil saamkuier. Ek sal DKC beslis aanbeveel.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Maryna
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vreeslik lekker om julle te huisves. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn en die DKC Accommodation span

DKC Accommodation
Shaqeel K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K

Very comfortable.

Enjoyed our stay there. Would recommend to friends and family.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Shaqeel,
Thank you so much for your kind words. You and your family were excellent guests. We really appreciate your support and business.
Warm regards,
Dawn

DKC Accommodation
Albert V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

It sas one of the best stays I ever had. Great, fantastic.

Dawn, was one of the kindest, and most helpful hosts that I ever came accross, She constantly phoned to find out if we happy. The house was very. very clean and comfartable. everything was at hand. Just want to thank you Dawn so much. especially when you had a long trip and find the place you stay so comfortable. God bless.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Albert
Thank you so very much for your kind words and support. We are glad you enjoyed the experience. All the best. Dawn

DKC Accommodation
Karen F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F

Very pleasant house and garden, everything you need.

We did a late booking and the owner and LekkeSlaap were very helpful. House has everything you need.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Karen,
Thank you so much for your support and business. We appreciate your kind words.
Warm regards, Dawn.

DKC Accommodation
Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

'n Regte, huislike juweel!

Ons was 5 persone wat hier tuisgegaan het. Heerlike atmosfeer. Alles was perfek! Skoon en gerieflik en ons het dadelik tuis gevoel. Die stort was fantasties! Die gasvrou het ons deurentyd op hoogte gehou en ook vir ons bekend gestel aan die oulikste restaurant - die Boorgat - met die heerlikste kos. Dit was die hoogtepunt van ons toer! Dawn het tot by ons uitgevind of ons veilig by ons volgende bestemming aangekom het. Baie dankie Dawn, ons het heerlik gebly.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Joa
Dit was aangenaam om julle groep as my gaste te hé. Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit maak al ons harde werk die moeite werd.
Mooi loop en alles van die beste. Dawn

DKC Accommodation
Heleneze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleneze V

Oorslaap om sterre te lyk.

Gerieflike huis. Alles wat nodig is. Lekker om oor te slaap en te gaan sterre kyk.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Heleneze
Baie dankie vir jou mooi woorde. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn

DKC Accommodation
Jeanette C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C

Lieflik ingerigte huis as jy Sutherland wil verken.

Dit was werklik 'n aangename ervaring. Die huis is lieflik ingerig en daar is 'n enorme groot erf vir kinders om te speel.

DKC Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou inspirerende woorde. Ons is so bly julle het die ervaring in Sutherland geniet en DKC Accommodation het n wonderlike bydrae tot dit gehad. Mooi loop en baie dankie vir jou besigheid en ondersteuning.

DKC Accommodation
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Wonderlik, alles so netjies ingerig

Puik - alles is mooi ingerig.

DKC Accommodation se terugvoer

Dankie Adolf vir die wonderlike review. Dit is regtig baie gaaf van jou. Julle was vyfster gasste. Mooi loop en wees veilig.

DKC Accommodation
Adrian V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian V

Baie aangenaam.

Plek was baie gemaklik en sentraal.

Desirie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirie K

Our stay at DKC was so wonderful.

Ons was daar vir 'n begrafnis in Sutherland. Die eienaar was so gasvry en heeltyd met my in verbinding terwyl ons op pad was. Die huis het my asem weg geslaan, dit was so netjies en modern. Ons kan nie wag vir ons volgende familiekuier in daai huis nie. Baie dankie, Dawn.

DKC Accommodation se terugvoer

Hi Desiree
Ons is so bly julle het die huis en Sutherland geniet. Hoop om weer van diens tot julle te wees en dankie vir die mooi woorde. Mooi loop.

DKC Accommodation
Laetitia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C

Ideale akkomodasie in Sutherland.

Ons het 'n bespreking by 'n ander huis in Sutherland gehad, maar kon nie daar tuisgaan nie omdat die plek in so 'n haglike toestand was. Dawn van DKC het 19:00 die aand tot ons redding gekom. Die kliëntediens wat sy gelewer het was fenominaal. Sy het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gerieflik en tevrede is en het ook raad verskaf aangaande aktiwiteite in die omgewing. Die huis is baie gerieflik, pynlik netjies en het als wat mens se hart begeer. Heerlike gemaklike beddens, 'n lekker binnenshuise braaiarea en toesluitmotorhuis, gemaklike banke en 'n heerlike ruim stort, is maar van die pluspunte van die huis. Die huis is in die dorp en perfek geleë om aan al die aktiwiteite deel te neem.

DKC Accommodation se terugvoer

Leatitia,
Ons is baie bly julle het julle verblyf In Sutherland geniet. Baie dankie vir die besigheid. Mooi loop. Dawn

DKC Accommodation
Christa L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Baie gasvry en vriendelik.

Ons het die tydjie daar geniet, die diens was baie goed en ons het welkom gevoel, alles was netjies en skoon.

DKC Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was ‘n totale plesier om julle as gaste te hé. Mooi bly. Dawn

DKC Accommodation
Jacobus W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Maksimum waarde vir geld.

Lieflike, groot gastehuis, met alles tot jou beskikking. Veilige parkering vir voertuie. Binne stapafstand van 'n teleskoop om sterre te besigtig. Sal beslis weer van DKC Akkommodasie gebruik maak.

DKC Accommodation se terugvoer

Dankie Jakobus.
Dit was lekker om julle te kan huisves.
Mooi loop.
Dawn

DKC Accommodation
Pieter B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Puik! Absoluut waarde vir geld.

Baie gerieflike huis - baie spasie - ons was 'n groep van 8 en almal was gemaklik. Vriendelike ontvangs en alles was mooi verduidelik. Dawn het baie goeie advies gegee - van eetplekke tot dinge om te doen. As ons een dag weer Sutherland toe weet ons waar om te bly.

DKC Accommodation se terugvoer

Dankie Pieter. Julle was wonderlike gaste. Dit was lekker om julle met ons te hé. Mooi bly.
Groete,
Dawn

DKC Accommodation
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd61bca84492c184c822d0eed5468f6a5e49363d3bf79b69e30c87db0143ce52183ce1e855091a3cdf553ae7c2da1ddb2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 2 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398256270676 20.658705701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang