Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DKC Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

DKC Accommodation is sentraal geleë in Sutherland, binne maklike bereik van restaurante, middedorp en winkels. Die selfsorghuis het slaapplek vir tot 9 gaste en is in 'n lowerryke tuin geleë.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n eetkamer, sitkamer, kombuis, sonkamer en 'n onthaalkamer. Daar is 3 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Enkelbed word in die vyfde slaapkamer voorsien. Die beddens is toegerus met elektriese komberse vir die koue winteraande. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea spog met 'n lieflike kaggel om gaste warm te hou gedurende die koue wintermaande. Buite sal gaste 'n braai-area en onderdakparkeerplek vind. Gratis WiFi en DStv is ook beskikbaar.

Besoekers aan Sutherland kan fietsry, stap, gholf geniet, die teleskope van die Suid-Afrikaanse Astronomiese Sterrewag of besienswaardighede in die area verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter L
Gesin met klein kinders
5.0
Adventure snow weekend. We went with the hope of seeing some snow and got a bit more than we bargained for and ended up getting snowed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Anene C
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis met baie karakter. Die kaggel was die fokuspunt van ons kuiers. Ruim familiewoning met warm beddens, kaggel, onderdak braai area. Ons he...
Sien meer
Jul 2024
Linda P
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike mense, ruim huis, lekker gekuier. Het heerlik gebly. Die huis is ruim en het alles wat jy benodig. Ek het pragtige sterre gesien en ongelu...
Sien meer
Jul 2024
Adele S
Gesin met tieners
5.0
Juweel in Sutherland. Die verblyf by DKC Accommodation was fantasties. Alles was regtig baie netjies en skoon. Die huis is ruim en lieflik mooi binne ...
Sien meer
Okt 2023
Maryna V
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuierhuis. Daar was alles wat nodig was. Perfek vir 'n groot groep wat wil saamkuier. Ek sal DKC beslis aanbeveel.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Primrose-straat 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink DKC Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd61bca84492c184c822d0eed5468f6a5e49363d3bf79b69e30c87db0143ce52183ce1e855091a3cdf553ae7c2da1ddb2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 19 5 1 5 2 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398256270676 20.658705701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang