Dlinza Forest Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dlinza Forest Accommodation is in die historiese dorpie Eshowe in Zululand geleë. Die houthuisies is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n woudwegbreek ver van die stad se gedruis. 'n Warm Zululandse welkom wag op jou en jou gerief is Alan en Bev, die eienaars, se prioriteit.
Daar is 4 selfsorg-houthuisies wat slaapplek aan maksimum 2 volwassenes en 2 kinders bied. Elke houthuisie is ten volle toegerus en beskik oor 'n kombuis, sitarea, badkamer en 'n slaapbank vir 2 kinders. Al die houthuisies het onderdakstoepe, braaigeriewe, TV's met DStv en veilige parkeerplek.
Die tuin grens aan die inheemse Dlinza-woud van 250 ha - een van verskeie pragtige woude in Zululand. Die woud is maklik bereikbaar en is tans gewild onder voëlkykers van oraloor.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dlinza Forest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eshowe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang