Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Do-Drop-In

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Shareen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spacious cabin close to shops. Very cozy cabin. Had everything you need to be comfortable. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Do-Drop-In
Always welcome, Shareen.

Reynard M
1 nag
5.0
Aug 2023

Fantastiese waarde vir geld in 'n fantastiese area. Kamer is massief groot, met 'n netjiese kombuisie, sitkamer, DStv, sterk WiFi en tot lugversorging. Daar is selfs 'n lieflike swembad. Oom Jan is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan hulle nie hoog genoeg aanbeveel nie. As mens 'n oorslaapplekkie in Hoedspruit kort, of 'n gemaklike plekke om te bly terwyl mens die area verken dan is "Do-Drop-In" heel bo op my lys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Do-Drop-In
Altyd welkom, Reynard. Dit was lekker om jou te huisves.

Murray H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Farm-style rooms. Spacious and airy. Leafy surrounds. Easy walk to essentials. People are helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Do-Drop-In
Was a pleasure having you. Always welcome Murray.

Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Die kamers het alles wat jy nodig het. Lekker sentraal in Hoedspruit. Plek is netjies en bly lekker. Ek raak net te oud vir al die trappe. Plek is nie te maklik om te kry nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Great place, great people Jan en Bets was friendly. Great unit, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Do-Drop-In
You are welcome anytime, Susan.

Andre E
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Had a great stay. Value for money. Slept like a rock. Accommodation has everything needed from towels to a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende waarde vir geld en wonderlike gasheer en gasvrou. Baie lekker gekuier. Wonderlike, gasvrye eienaars. Baie senteaal geleë en stil. Veilig en 'n swembad op die perseel vir die hitte. Sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Do-Drop-In
Baie dankie Dawie. Julle is net sulke goeie gaste.

Nellé O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Gerieflik en gemaklik. Ons het regtig baie gemaklik gebly. Alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Tuis gevoel. Vriendelike ontvangs, welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Skoon en gerieflik. Dankie ons kom beslis weer. Kamer is ruim met koninggrootte-matras. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 76, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjM2ZmZWE2LTdiYjYtNGI2Ny1hNTNkLTVhZDE3MDc0OTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 76 Duiker Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.354774583837 30.946249536948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang