Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Do-Drop-In

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Do-Drop-In
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shareen N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen N

Spacious cabin close to shops.

Very cozy cabin. Had everything you need to be comfortable. Will definitely be back.

Do-Drop-In se terugvoer

Always welcome, Shareen.

Do-Drop-In
Reynard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynard M

Fantastiese waarde vir geld in 'n fantastiese area.

Kamer is massief groot, met 'n netjiese kombuisie, sitkamer, DStv, sterk WiFi en tot lugversorging. Daar is selfs 'n lieflike swembad. Oom Jan is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan hulle nie hoog genoeg aanbeveel nie. As mens 'n oorslaapplekkie in Hoedspruit kort, of 'n gemaklike plekke om te bly terwyl mens die area verken dan is "Do-Drop-In" heel bo op my lys.

Do-Drop-In se terugvoer

Altyd welkom, Reynard. Dit was lekker om jou te huisves.

Do-Drop-In
Murray H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray H

Farm-style rooms. Spacious and airy. Leafy surrounds. Easy walk to essentials.

People are helpful and friendly.

Do-Drop-In se terugvoer

Was a pleasure having you. Always welcome Murray.

Do-Drop-In
Andrew D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Die kamers het alles wat jy nodig het. Lekker sentraal in Hoedspruit.

Plek is netjies en bly lekker. Ek raak net te oud vir al die trappe. Plek is nie te maklik om te kry nie.

Susan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Great place, great people Jan en Bets was friendly.

Great unit, neat and tidy.

Do-Drop-In se terugvoer

You are welcome anytime, Susan.

Do-Drop-In
Andre E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Had a great stay. Value for money.

Slept like a rock. Accommodation has everything needed from towels to a washing machine.

Dawie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Uitstekende waarde vir geld en wonderlike gasheer en gasvrou.

Baie lekker gekuier. Wonderlike, gasvrye eienaars. Baie senteaal geleë en stil. Veilig en 'n swembad op die perseel vir die hitte. Sal definitief teruggaan.

Do-Drop-In se terugvoer

Baie dankie Dawie. Julle is net sulke goeie gaste.

Do-Drop-In
Nellé O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellé O

Gerieflik en gemaklik.

Ons het regtig baie gemaklik gebly. Alles wat ons nodig gehad het!

Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Tuis gevoel.

Vriendelike ontvangs, welkom gevoel.

Jan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Skoon en gerieflik.

Dankie ons kom beslis weer. Kamer is ruim met koninggrootte-matras. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Econocom 127cc W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Econocom 127cc W

Aangenaam.

Baie lekker saam met eienaar gekuier.

Ben V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Kuier as sulks was bevredigend.

Plekkie was skoon binne maar ruite vreeslik vuil. Met aankoms was yskas nie aan nie. Gedurende bespreking was genoem dat slaapkamer eie badkamer het, daar is net stort en toilet, verder was die toilet spuitbottel leeg. Ook geen bolakens op beddens. Ek kan nie waaier of lugversorging aansit in nag nie, en beddegoed verskaf te warm vir Hoedspruit. Klein goedjies maar tog belangrik om aandag aan te gee.

Sanrie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D

Home away from home!

Sentraal geleë en ideale akkommodasie en geriewe vir 'n wegbreeknaweek en selfs vakansie.

Karien P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien P

Kort maar lekker.

Ons het eers half 11 die aand daar aangekom nadat ons gesukkel het met verkeer uit Pretoria. Maar Jan die eienaar het vir ons gewag, en ons baie welkom laat voel toe ons uiteindelik daar aangekom het.

Thinus N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Vriendelike ontvangs met netjiese fasiliteite.

Jan is vriendelik en die fasiliteite is netjies, skoon en veilig. Baie dankie.

Linda K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Heerlike plek om te bly.

Selfs met ekstra mense was daar gehelp, skoon netjies en die lekkerste swembad, DStv en WiFi. Beslis waarde vir geld.

Do-Drop-In se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê Linda. Dit het gevoel soos kuiermense nie gaste nie. Plek was skoon agtergelaat.
Die swembad was verseker nog die meeste benut van almal wat al hier was. Julle is enige tyd weer welkom hier.

Do-Drop-In
Bok V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Was lekker om daar te bly.

Die mense was behulpsaam en alles is daar wat mens nodig het en naby aan klomp winkels. Baie mooi skoon en netjies, alles in advertensie is daar. Kort bietjie maintenance maar niks wat die verblyf onveilig of iets maak nie. Lekker naby die dorp en winkels maklik om te kry en mense is baie vriendelik.

Ernie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernie S

Whilst the 2 bedroom unit is spacious, we did not realise that the unit was not serviced daily.

The owner was very helpful and friendly. We would also have expected that for the price we paid, that the unit would have been serviced daily without having to be requested. The location is very good in a nice quite environment.

Sybil J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil J

Gerieflik en skoon.

Ons het laat die aand gearriveer en het Jan ons gehelp met ons boswa en self gebel om te hoor of daar nog take away plekkies oop was vir die honger mense. Ek beveel die plek aan vir enige iemand.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 76, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjM2ZmZWE2LTdiYjYtNGI2Ny1hNTNkLTVhZDE3MDc0OTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 76 Duiker Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.354774583837 30.946249536948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang