Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dobbs Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dobbs Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Rooihuiskraal-Noord, Centurion en is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 4 Standaardkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer en ingerig is met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n haardroër, paneelverwarmers, eetgerei en breekware asook 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die gemeenskaplike vermaakarea is ingerig om 'n ruimte in te sluit waar gaste hul ontbyt kan geniet, in die gastesitkamer kan ontspan of kan afkoel in die swembad wat ook gedurende seisoene verhit word. Gaste kan ook van die braaigeriewe gebruik maak en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flufftail-straat 6, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA412c09c0c24584fdedff46790730353c02e244e33693dd253f31c111a875b321da6feeecd420f40038e8a3970ee7bd011b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 6 Flufftail Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8776103 28.1580045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang