Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dock Point 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 156 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dock Point 1 is 'n sjiek selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is naby Durban se Point Waterfront. Hierdie bekoorlike eiendom kan 'n ideale opsie wees vir 'n onvergeetlike vakansie aan die Dolfynkus aangesien daar 'n lieflike buitelug-vermaakarea met 'n swembad is.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die smaakvol versierde leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n dubbelbrandstofstoof, 'n dubbel elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eetarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai wat die ideale plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet. Die ruim tuin het 'n buite-eettafel onder 'n sambreel en 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dock Point 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 156
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 156
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f015b0d9b5f70b55008e90a4954f06c0fa886d4f22ca854871a194592a62a60bea42666972900f72b89cf57024381e6b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 156 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Timeball Boulevard Dock Point 1 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.87026 31.046927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang