Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dockside Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat & Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Dockside Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mpho N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho N

Magical.

The stay was wonderful; the kids enjoyed the view.

Lizanne V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Baie aangenaam en vriendelik ontvang.

Baie gesellig, mooi uitsig oor die hawe maklik om te kry en baie restaurante in die omgewing.

Doctor M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doctor M

We had a wonderful stay,we experienced very lovely and kindly hospitality.

Very clean rooms and friendly welcoming.

Bongani M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani M

Place clean, quite and nice.

See stars.

Dries V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dries V

Very disappointed.

Nothing special. No secure parking for residents. Nobody told us to book for breakfast. Left without breakfast. No or poor toiletries. Other visitors made so much noise we could not sleep. Bad experience.

Kenny O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny O

Dit was wonderlik! Baie gasvry en die ontbyt 10/10.

Het Port Alfred besoek om aftree-woning te koop maar was nie baie suksesvol nie.

Dockside Guest House se terugvoer

Hi Rina,

Thank you so much. It was lovely having the 2 of you stay with us. I am so sorry you did not find what you were looking for.

We would love to see you again.

Dockside Guest House
Bevan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan N

Aangename verblyf in 'n pragtige omgewing.

Aangename verblyf en bekostigbaar.

Phumlani S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phumlani S

The place was wow!

I enjoyed staying there, I'm definitely coming back and I can recommend anyone for stay there. Dockside Guest House, you deserve 5 stars.

Anneke N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke N

Very relaxing.

Very nice weekend we had as a family.

Amelia L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Netjies, skoon en pragtige uitsig. Baie gerieflik.

Netjies, skoon en pragtige uitsig. Ons was egter 'n klein bietjie teleurgesteld toe ons op aankoms ingelig is, dat ons bespreekte kamers verander is. Met 2 kinders (onderskeidelik 23 en 14 jaar oud), moes ons maar slaapreëlings verander, na Pa en seun en Ma en dogter. Die 2 kamers was ook op verskillende vloere.

Susan C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Ons het heerlik gebly!

Ons was 9 mense, het die hele huis vir onsself gehad. Pat was baie tegemoetkomend, sy het gereeld vir ons idees gegee van waar ons kan heen gaan en wat om te doen. Die huis self was nie baie skoon nie, as jy kaalvoet geloop het was jou voete pikswart. Pat het ons toegelaat om "self catering" te bly. Sy het vir ons bordspeletjies gebring en 'n cooler box geleen. Ons almal het 'n heerlike tyd gehad. Die uitsig was asemrowend. Die huis is bietjie ver van die strand af, redelike stewige stappie om op die strand te kom. Als in ag genome, heerlike vakansie gewees.

Chris V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie netjies, gerieflik, mooi uitsig.

Hoogs aangenaam. Sal weer daarvan gebruik maak.

Dockside Guest House se terugvoer

Hi Chris.

Thank you. We enjoyed having you stay with us and for you to be able to explore our beautiful part of South Africa.

Dockside Guest House
Ferdi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdi S

Netjiese ruim kamer met pragtige uitsig.

Ons was bevoorreg om 'n kamer kry wat baie ruim is met aantrek- en badkamer apart en 'n houtdek met tafel en stoele vanwaar ons die uitsig kon waardeer. Die kamer het 'n groot venster wat oopskuif na die houtdek toe. Die kombuis waar ons koffie kon maak, is buite die kamer. Enigste probleem, jy het nie 'n privaat ingang na die kamer nie, jy moet deur die huis tussen ander gaste deur na jou kamer. Inteendeel, daar is slegs een toegangsdeur wat alle gaste moet gebruik. Ontbyt is nie ingesluit by jou verblyf soos wat genoem word nie.

Cheryl S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Wow! This was so beautiful.

Pat, you were so awesome. Thank you for all your sight-seeing advice and the resturant you suggested was really good. The rooms were clean and beautiful - we would love to return to this beautiful accommodation next year.

Dockside Guest House se terugvoer

Thank you so much it was lovely having you.

We are so glad that you enjoyed our beautiful part of the country.

Dockside Guest House
Theoff B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B

Goeie verblyf met mooi uitsig oor marina.

Die ontvangs was vriendelik, die kamer gerieflik en die uitsig oor die marina aantreklik.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caxton-laan 1, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb202211e9066df41084a96d42e8093340dec94e18989696923bdc476a7a0d1b6046e7dd45fe7ba5f718ae4fe07bea8ce8710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1 Caxton Lane Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.592046294352 26.892668773016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang