Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doedoe Plekkie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: President Mbeki-rylaan 198a, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doedoe Plekkie bied gaste gerieflik gemeubileerde oornagverblyf in Rustenburg, naby die middedorp.

Gaste het 'n keuse van kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer, en die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens en maak gebruik van badkamers wat toegerus is met baddens of storte. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Sommige van die kamers het lugversorging en toegerus met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis en geriewe om maaltye voor te berei indien hulle wil.

Doedoe Plekkie bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n lapa met braaigeriewe, en skaduparkeerplek word op die perseel voorsien.

Rustenburg bied verskeie winkels en restaurante en doendinge wat wissel van gholf-, stap- en staproetes, en verskeie besienswaardighede soos die NG Kerk, die Anglikaanse Kerk en die Rustenburg Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • President Mbeki-rylaan 198a, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Doedoe Plekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: President Mbeki-rylaan 198a, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc17cd2292611efa5d691860638a9cac7cf4d50d06d4465e015069e283f6b4dfe33ccd6d5be37113aa6579bcfb274766e0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 198a President Mbeki Drive Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 12:00 -25.674820040096 27.229084178438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang