Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfin House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jorina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Net eenvoudig te kort! Heerlik gebly! 'n Absolute juweel van 'n plek waar mens werklik tuis voel! Sentraal geleë naby strand, bakkery en restaurantjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Halo Jorina Dit was werklik so 'n heerlikheid om sulke vriendelike, aangename gaste hier te kon akkommodeer! Voel soos familie wat weggaan toe jul vertrek! Baie dankie dat jul eenheid netjies gelos het.. word waardeer! Kyk mooi na die kleintjies! Groete Sonia

Isabel F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Soos by my eie huis. Die huis is huislik. Het heerlik gekuier in die Lapa. Het tuis gevoel soos in my eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Dankie Isabel, Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Was vir my lekker om met mens-mense te gesels. Sien uit om jul weer te sien. Mooi bly tot dan.

Lelani G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

'n Fantastiese paar dae in 'n pragtige huisie. Ons het 'n wonderlike paar dae in Yzerfontein gehad. Die verblyf was gerieflik, ons het als gehad wat ons nodig het. Ons het baie lekker daar gebly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sou definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Hi Lelani Baie dankie. Was regtig so lekker om jul te ontvang. Verlang eintlik nou sommer .Aangename gaste is soos pragtige blomme op jou pad en so was jul. Mooi bly tot volgende keer. Groete Sonia

Janene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lovely family accommodation. Friendly host and house has all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Thank you Janene Always a pleasure to host warm and friendly guests as wel!!

Dimitri P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantasties. Baie rustige atmosfeer en die eienaar is baie vriendelik. Die plek het als wat jy nodig het, veral in beurtkrag werk die televisie en WiFi nog. Die swembad en braai werk mooi saam, veral wanneer die kleintjies wil swem. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Baie dankie, Dimitri. So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete. Sonia

Adele H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Weekend stay. Lovely time at this place, very nice place! Had everything we needed. Close to beach and shops! Really had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Hi Adel. Thank you. Glad you are enjoying your time here. Regards, Sonia

Adele H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderful stay. Really lovely accommodation. Beautiful house, has everything you need. Hostess Sonia is really nice and helpful. Nice location, near to beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Thank you so much. Glad you enjoyed your stay. Kind regards. Sonia

Elsabe P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Was vir die langnaweek ingeboek. Sonia is baie "hands-on" en loop die ekstra myl om alles perfek te maak vir gaste. Alles is netjies en voldoende. Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Dankie Elsabe. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Voel soos familie wat hier gekuier het. Groete, Sonia

Eugene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Lekker, ja. Lekker om daar te gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela T
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Nice location near restaurants. Sonia is welcoming and the small house is clean and cosy. Full DStv package and Wi-Fi. I didn't get to use the pool but it's a great summer home for a family. My bed was comfortable with great pillows. I loved the sound of the sea at night and the call of the Francolins in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Dolfin House
Hi Pamela, Thank you so much for the review. It was such a pleasure meeting you and l loved your vibrant spirit. Looking forward to your next stay! Keep well till then. Kind regards, Sonia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87f07489cfc46b1e58d4aa210d19335710d9850036de43073783f0846f8457d2502d3d0de4dcae447405f48252b29ba4372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 6 mense 92 5 1 5 7 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.337901077987 18.164018183467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang