Dolfin House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jorina L - Sep 2024
Algehele gradering
Net eenvoudig te kort!
Dolfin House se terugvoer
Halo Jorina
Dit was werklik so 'n heerlikheid om sulke vriendelike, aangename gaste hier te kon akkommodeer!
Voel soos familie wat weggaan toe jul vertrek!
Baie dankie dat jul eenheid netjies gelos het.. word waardeer! Kyk mooi na die kleintjies!
Groete
Sonia
Isabel F - Sep 2023
Algehele gradering
Soos by my eie huis.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Isabel,
Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Was vir my lekker om met mens-mense te gesels. Sien uit om jul weer te sien. Mooi bly tot dan.
Lelani G - Apr 2023
Algehele gradering
'n Fantastiese paar dae in 'n pragtige huisie.
Dolfin House se terugvoer
Hi Lelani
Baie dankie. Was regtig so lekker om jul te ontvang. Verlang eintlik nou sommer .Aangename gaste is soos pragtige blomme op jou pad en so was jul. Mooi bly tot volgende keer. Groete Sonia
Janene C - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely family accommodation.
Dolfin House se terugvoer
Thank you Janene
Always a pleasure to host warm and friendly guests as wel!!
Dimitri P - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie, Dimitri. So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Groete. Sonia
Adele H - Jan 2023
Algehele gradering
Weekend stay.
Dolfin House se terugvoer
Hi Adel.
Thank you. Glad you are enjoying your time here.
Regards,
Sonia
Adele H - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Dolfin House se terugvoer
Thank you so much. Glad you enjoyed your stay. Kind regards. Sonia
Elsabe P - Jun 2023
Algehele gradering
Was vir die langnaweek ingeboek.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Elsabe. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Voel soos familie wat hier gekuier het.
Groete,
Sonia
Eugene A - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, ja.
Pamela T - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice location near restaurants.
Dolfin House se terugvoer
Hi Pamela,
Thank you so much for the review.
It was such a pleasure meeting you and l loved your vibrant spirit.
Looking forward to your next stay! Keep well till then.
Kind regards,
Sonia
Laremy L - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig by die see.
Lees meerNeil M - Jan 2023
Algehele gradering
Very delightful.
Dolfin House se terugvoer
Hi Neil
Thank you so much ! You were lovely guests to host! Glad you enjoyed your stay!
Kind regards
Sonia
Mariette H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in gerieflike woning.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Mariette. Dit was so lekker om julle te ontvang. Sien julle binnekkort. Groete,
Sonia
Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike skoon huis.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie Ronel. So bly julle het dit geniet. My kinders se julle was aangename gaste om te ontvang. Dis altyd lekker. Jammer dat ek nie daar kon wees om julle te ontmoet nie.
Mooi bly.
Groete,
Sonia
Adele H - Okt 2022
Algehele gradering
Stay for business.
Dolfin House se terugvoer
Hi Adele
Thank you so much! Was such a pleasure! Thank you for your friendliness and communicating clearly with me!
Kind regards
Sonia
Annette V - Aug 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay and the dogs loved it as well.
Dolfin House se terugvoer
Thank you so much Annette!
You were a lovely couple to host, with well behaved dogs as well!
Keep well
Kind regards
Sonia
Mardene L - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Alles was baie netjies en skoon. En alles was daar wat ons nodig gehad het.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie Mardene.
Dis altyd lekker ons sulke aangename en vriendelike gaste to ontvang. Dankie ook dat jul die huis so netjies en skoon gelos het..dit word waardeer. Moenie te lank wegbly nie.
Groete
Sonia
Sune G - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Dolfin House se terugvoer
Daar is n nota in die kombuis waarop duidelik staan dat ek net bo bly. Indien daar iets is wat gaste plahul my kan verwittig sodat ek dit regstel tydens hul verblyf hier.
Ek ontvang baie gesinne met kleuters. Elektriese komberse is n onveilige opsie, het dit probeer.Begin van Meimaand vervang ek al die Somerduvvet 'inners' met vere/dons duvets asook ekstra wolkomberse, warmwatersakkie en kniekombersie vir elke gas sodat hul warm genoeg is gedurende die Winterverblyf hier.
Die glasketel van die gaste eenheid het ek 5 maande gelede nuut aangeskaf; nog nooit klagtes daaroor ontvang nie. Ook nie nou van Paasnaweek gaste nie, wie ek pertinent daaroor gevra het asook oor laaie.
Lees gerus ander resensies, gaste waardeer die feit dat huis volledig toegerus is.
Die instansie is nie honde vriendelik nie, maar ek gee wel spesiale vergunning as gaste vra. Die voortuin is toe vir gaste se honde. Die erf se hek is oop gedurende die dag as gaste dit wil toe maak moet hul dit self doen.
Dit is n selfsorg eenheid; ek se duidelik op my profiel dat toiletpapier in badkamers is met aankoms.
Dankie vir jul verblyf.
Groete
Sonia
Denise S - Feb 2022
Algehele gradering
Had a great stay.
Ilse V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi huis naby aan die see
Lees meerDolfin House se terugvoer
Hi Ilze
Baie baie dankie vir jou resensie. Dit was soo lekker om julle twee hier te he ..gevoel soos my eie kinders !
Dis altyd lekker om aangename en vriendelike gaste te ontvang!
Hoop ek sien jul gou weer...
Groete
Sonia
Lucille D - Sep 2021
Algehele gradering
Gesellig, lekker, warm ontvangs.
Elsie S - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant and private.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie, Elsie.
Dis as gaste soos familie voel as hul vertrek dat die bedryf lekker maak. Dit was heeerlik om jul hier te ontvang.
Hoop ek sien jul eendag weer. Veilig wees tot dan.
Vriendelike groete
Sonia
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Short and sweet.
Dolfin House se terugvoer
Thank you so much, Johan. It was great hosting you. Wish you could stay longer!
Kind regards,
Sonia.
Freddie M - Jan 2021
Algehele gradering
Hemel bo aarde!
Lees meerDolfin House se terugvoer
Hi Freddie
Baie dankie vir jou resensie.
Sjoe, ek is bly jul het die huis, omgewing en jul tydjie hier geniet!
Dit is vir my net so lekker om sulke aangename gaste te geakkommodeer. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit was heerlik om jul hier te he! Hoop jul bly nie te lank weg nie. Veilig bly.
Vriendelike groete
Sonia
Claude K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, ideale blyplek as jy die Weskus-blommepark wil besoek.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie, Claude. Dankie ook dat jul sulke aangename gaste was! Sal jul nog lank onthou! Seën vir julle tot ons dalk weer sien!
Basil S - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Cher K - Mei 2021
Algehele gradering
Uncomfortable.
Dolfin House se terugvoer
It is a pity that guests do not read the description of the house and property before they book, it clearly states that the owner lives upstairs. There is a specific photo that shows that there is a stone to the entrance of the backdoor, please look carefully at the photos before you book, that will out rule disappointment.
Marilise S - Nov 2020
Algehele gradering
Was uitstekend, baie geniet.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Marilise,
Bly julle kon lekker ontspan. Lekker om gaste soos julle te ontvang. Sien gou weer.
Groete,
Sonia
Loretta V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Dolfin House se terugvoer
Hi Loretta Thanks so much for the review. Was great having you here. Glad you enjoyed it. See you again. Keep safe.
Kind regards
Sonia
Jean K - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, rustig en stil. Het nie geweet eienaar bly ook op eiendom met familie nie, maar hulle was so uit sig dat dit voel asof ons alleen daar was.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie ,Jean
Bly jul het dit geniet en kon lekker ontspan!
Sien julle weer!
Groete
Sonia
Micheal A - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie aangenaam, sal definitief Dolfin House weer bespreek.
Valentino L - Sep 2020
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Dolfin House se terugvoer
Thank you so much, Valentino, glad you enjoyed your stay. See you again and keep well.
Kind regards
Sonia
Natinah J - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful location and lots of places to visit around.
Christo B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasmagories.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Christo,
Bly jul het lekker gekuier en ontspan!!
Groete,
Sonia
Chris B - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in Yzerfontein.
Lees meerDolfin House se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, Chris, ek waardeer. Baie dankie vir jul geduld met inperking en bereidheid om bespreking te skuif.
Dit is altyd aangenaam om gaste te ontvang wat gaaf en vriendelik is...en n mens laat voel of jou familie vertrek as die naweek verby is ! Hoop jul bly nie te lank weg!
Groete,
Sonia
Adri D - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect location. Wonderful, kind and welcoming host.
Dolfin House se terugvoer
Hi Adri
Thank you so much for your review !
Thank you for being such 'lovely' guests. You made hosting a pleasure and l would love to see you again!
Kind regards
Sonia
Gwyneth B - Feb 2020
Algehele gradering
Dis gasvrou het ons hartlik ontvang. Die plek is skoon netjies gemaklik. Mens voel baie tuis.
Dolfin House se terugvoer
Hi Gwyneth
Dit is heerlik om sulke aangename, gemaklike gaste te akkommodeer. Dit maak alles die moeite werd. Dankie vir jul vriendelikheid tydens jul verblyf.
Groete, Sonia.
Karen E - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye, netjiese, smaakvolle en veilige verblyf.
Dolfin House se terugvoer
Hi Karen
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is so bly jul het dit geniet en kon bietjie ontspan Wag vir jul volgende besoekie. Mooi bly tot dan.
Groete
Sonia
Karin V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons gesin se behoeftes - elkeen kon doen wat hy /sy van hou.
Valencia J - Des 2020
Algehele gradering
Awesome!
Dolfin House se terugvoer
Hi Valencia
Thank you so much!! You were lovely guests!! Hope to see you soon !
Regards
Sonia
Dalene S - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n vriendelike ervaring!
Dolfin House se terugvoer
Hi Dalene
Dit was heerlik om jul hier te hê. Dankie dat gaste soos julle die bedryf 'n fees maak.
Groete
Sonia
Leoni C - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Alyssa Z - Des 2019
Algehele gradering
Sonia is definitely a super host, my family and I were treated with so much kindness and respect. She made our stay comfortable which allowed us to enjoy this stay away.
Dolfin House se terugvoer
Hi Alyssa,
Thank you so much for your stay. I enjoyed having you here and can't wait to see you again.
Keep well.
Sonia
Michelle G - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Nadine A - Nov 2019
Algehele gradering
Good accommodation, peace and quiet. Had a great time.
Dolfin House se terugvoer
Thank you so much, Nadine! You were lovely guests to host! Hope to see you soon. Keep well!
Kind regards
Sonia
Rolien W - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike, gesellige huis en omgewing, baie dankie!
Dolfin House se terugvoer
Dankie Rolien. Kom kuier gerus weer! Dit was so lekker om sulke aangename gaste hier te hê. Dis mense soos julle wat die bedryf lekker maak.
Groete
Sonia
Ilse M - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic! Spacious, comfortable, neat and highly recommendable.
Dolfin House se terugvoer
Hi Ilse,
Baie dankie vir resensie!
Gemaklike, aangename gaste is altyd welkom!
Maak gerus weer so....ek wag vir julle.
Mooi bly.
Groete,
Sonia
Petro S - Jun 2019
Algehele gradering
Dis 'n lekker plek.
Dolfin House se terugvoer
Hi Petro,
Dankie vir resensie. Dit was regtig heerlik om sulke warm, vriendelike en gawe mense hier te akkommodeer. Dis mense soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Baie dankie. Ek verlang nou half na jul. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete tot dan.
Sonia
Annatjie V - Jun 2019
Algehele gradering
Huislik, gerieflik, baie netjies en skoon.
Dolfin House se terugvoer
Helo Annatjie
Dankie vir jou resensie. Dit was regtig lekker om jul hier te kon akkommodeer, net jammer ek jul so min gesien. Sou nog lekker wou gesels, maar jul immers nie vir my kom kuier! Maak gerus weer n draai hier ; altyd lekker om mens-mense te ontmoet.
Groete
Sonia
Marina C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker, veilige wegbreek.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Marina.
Dit was regtig soo lekker om gaste te akkomodeer wat sulke lekker gemaklike ' warm' mens-mense is! Sien uit na jul trugkoms! Mooi bly tot dan...
Groete,
Sonia
Natasha J - Apr 2019
Algehele gradering
It was a like a second home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dis soos 'n tweede huis.
Die plek is skoon en baie huislik. Stil en ontspannend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Natasha, dit was heerlik om sulke vriendelike gaste te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Sonia
Gene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Great service received.
Dolfin House se terugvoer
Dear Gene,
Thank you! I am so glad you could have had your celebrations here and that you enjoyed it!!
It was great hosting you! See you then!
Kind regards,
Sonia
Erika D - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Dolfin House se terugvoer
Helo Erika
Baie dankie vir resensie. Ek mis julle nou hier.
Dit was so lekker om mens-mense hier te hê. Stuur groete vir Oupa en laat weet of sy plantjies groei. Kom bly gerus weer veral as jul met jul bouery begin.
Mooi bly
Sonia
Tino S - Mrt 2019
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Dolfin House se terugvoer
Hi Tino,
Thank you very much. l am glad you enjoyed your stay.
You and your family were lovely guests to host and are most welcome to come and stay again.
Keep well
Sonia
Lorretta A - Okt 2019
Algehele gradering
The stay was pleasant and enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was aangenaam en heerlik.
Die gasvrou was vriendelik en verwelkomend. Sy het daagliks gevra of ons iets nodig het. Die eenheid was skoon en lieflik versier. Ons het veilig gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dolfin House se terugvoer
Wonderfull guest to accommodate.
Thank you, you are most welcome to come and stay again!
Kind regards
Sonia
Silvana A - Nov 2019
Algehele gradering
We loved our stay there, very friendly hosts, clean place and swimming pool was a bonus.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal oor die verblyf, vriendelike gashere, skoon plek en die swembad was 'n bonus.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hilton R - Mrt 2019
Algehele gradering
Well equipped & comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed toegerus en gerieflik.
Dis 'n great basis om te bly as jy die Weskus wil verken. Die huis is goed toegerus en gerieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dolfin House se terugvoer
Great having you! Thank you fir your stay!
Regards,
Sonia
Juan R - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Elmine H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Carol V - Okt 2019
Algehele gradering
Geen kliëntediens.
Dolfin House se terugvoer
Ek het met die gaste gereël om hul self in te bespreek aangesien ek nie tuis kon wees nie. Met my aankoms het ek my gaan bekendstel en hul welkom geheet. Die man het opgemerk dat die afstandbeheer nie werk nie waarop ek gesê het dat dit wel werk, maar dat dit al vantevore gebeur het dat die skoonmaker die TV gebruik, sy dan verkeerde knoppies druk en dan korrespondeer dit nie met die TV nie. Ek kon dit egter nie op daardie oomblik regstel nie, want dit was 'loadshedding' en gesê sodra die krag aangaan, ek die afstandbeheer sal instel.
Let wel, dit is nie stukkend nie. Hierna het die gas egter 'n negatiewe gesindheid teenoor my getoon.
Renette D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, gevoel ek is by my eie huis.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie Renette,
Jul het werklik soos familie gevoel!
Aangename gemaklike gaste.
Was heerlik om jul hier te kon akkomodeer, moet nie te lank wegbly nie!
Als wat mooi is
Baie groete
Sonia
Lizelle S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Lizelle.
Dis altyd lekker om sulke aangename, gemaklike gaste te akkommodeer. Moenie te lank weg bly nie.
Groete
Sonia
Heinrich A - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie. Jul was aangename gaste om te kon huisves. Jul is enige tyd weer welkom.
Groete,
Sonia
Jeanette V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Dolfin House se terugvoer
Dit was soo lekker om jul hier te he, gevoel soos familie. Kom gerus weer kuier en sterkte met die kleintjies.
Liefde en groete
Carolyn H - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely spacious family home. Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ruim huisie. Waarde vir geld.
Baie vriendelike gasheer, Sonia. Netjiese en goed onderhoude huis. Oorgenoeg kasruimte. Lekker braai-area. Strand was 3 min se stap ver. Rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dolfin House se terugvoer
Hi Carolyn
Thank you it was such a pleasure having you here. You are a lovely family with beautiful kids. Keep well.
Sonia
Cindy S - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Dolfin House se terugvoer
Thank you Cindy.
It was great having you here. You are most welcome to come and stay again.
Regards,
Sonia
Cliff J - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie Cliff, jul was aangename gaste en dit was lekker om jul hier te kon hê. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Sonia.
Sybil D - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie Sybil
Jul is altyd welkom. Ek sien ut na jul volgende kuiertjie en wag al vir julle.
Groete
Sonia
Ih N - Mrt 2018
Algehele gradering
Net wat jy soek vir 'n lekker wegbreek.
Dolfin House se terugvoer
Baiw dankie Ilze.
Ons is bly jul het jul verblyf geniet.
Dit was so lekker om gaste soos julle te ontvang wat heerlik gesels.
Neem weer so n wegbreek kansie en kom kuier.
Sterkte ment joul ondernemings.
Groete
Sonia
Johannes S - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese en skoon woonstel naby aan die strand.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Johannes.
Ek het uitgesien om jul te ontmoet, maar kon self n wegbreekplekkie kry na die seisoen miskien 'n volgende keer. Dankie dat jul die huis so netjies gelaat het.
Groete
Sonia
Chrisma T - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Dolfin House se terugvoer
Goeiedag Chrisna,
Dis vir my heerlik as gaste hulself geniet, mens kom immers om te ontspan!
Jul was gemaklike gaste!
Dankie vir jul verblyf.
Groete
Sonia
Liezel G - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Dolfin House se terugvoer
Dankie, kom kuier gerus weer.
Groete,
Sonia
Suretha B - Feb 2018
Algehele gradering
Very relaxed and enjoyable.
Lees meerDolfin House se terugvoer
Thank you Suretha
It was Such a pleasure hosting you and your family. Don t stay away too long.
Kind regards
Sonua
Celmaré T - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en ruim.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Celmaré.
Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Jul was gemaklike gaste en is enige tyd weer welkom.
Groete
Sonia
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Liana K - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Liana, julle is altyd weer welkom.
Groete, Sonia.
Burt A - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, kombuis toegerus met alles wat jy nodig het, en 'n lekker kuier plek.
Dolfin House se terugvoer
Dankie Burt. Ek is bly jul het dit geniet en ek wag vir jul volgende besoek.
Groete, Sonia.
Soekie G - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie lekker naby die see loopafstand van alles af.
Japie C - Des 2017
Algehele gradering
Almal laat jou voel asof dit jou huis is.
Dolfin House se terugvoer
Hi Japie
Baie dankie!! Ek verlang na julle! Jul regtig gevoel soos familie wat weggaan!
Sulke aangename en gemaklike gaste!!
Minienke D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie, Minienke. Dit was lekker om jul hier te kon akkommodeer! Gemaklike en aangename gaste!
Groete Sonia
Sybil D - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Dolfin House se terugvoer
Baie dankie, julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom!
Pierré J - Aug 2017
Algehele gradering
Very comfortable.
Dolfin House se terugvoer
Hi Pieter,
Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Kom kuier gerus weer as jul Transvalers see toe verlang.
Groete,
Sonia
Katrina D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Dolfin House se terugvoer
Hi
Julle was aangename gaste. Dit was lekker om jul hier te kon hê.
Groete
Sonia
Anna-marie J - Apr 2017
Algehele gradering
Veilig, ten volle toegeruste verblyf. Gasvryheid uit boonste rakke. Sal definitief weer gebruik maak.
Hanno S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek om te ontspan.
Dolfin House se terugvoer
Hi Hanno,
Soo lekker om jul hier te kon he. Jul enige tyd weer welkom.
Groete,
Sonia
Thys K - Feb 2017
Algehele gradering
Uitgerus - 'n ware tuiste.
Karen M - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n rustige atmosfeer met gerieflike verblyf en vriendelike gasvrou.
Ilze S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dolfin House se terugvoer
Dit was lekker om jul hier te akkomodeer. Groete Sonia
Daniel A - Apr 2017
Algehele gradering
Very nice.
Christine D - Feb 2017
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en ontspannend.
Netjiese verblyf. Baie veilige, rustige area. Sal definitief weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theresa B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en naby die see.
Annalie D - Jun 2017
Algehele gradering
Plek is baie koud vir winter.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang