Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfin House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 520 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Dolfin House is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat op die grondvloer van die eienaar se huis geleë is en is perfek geleë in die skilderagtige hawedorpie Yzerfontein aan die Weskus.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer is ruim en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is 'n en suite. Vir gaste se gerief word toiletware in die badkamers voorsien.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, stoof, oond, koffiemasjien, broodrooster, eierkoker en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei, potte en panne te stoor, asook braaigerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met volledige DStv en Netflix. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Vir gaste se veiligheid is sekuriteitskameras aan die buitekant van die huis aangebring.

'n Wasmasjien is op die perseel beskikbaar vir gaste wat langer as 2 dae bly.

Die leefarea lei na 'n omheinde tuin met buitesitplek en 'n hek. Gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad en onderdakbraai-area gebruik maak. Neem asseblief kennis dat die swembad nie toegemaak is nie.

Daar is 'n omskakelaar vir die Wi-Fi tydens beurtkrag, asook 'n gasstoof en ligte.

Die eenheid is baie sentraal geleë en binne stapafstand van die hoofstrand en die bekende 16-myl strand, sportklub, Rosemead Bakery, winkels, restaurante, skoonheid en haarsalon, en slegs 50 m vanaf die karavaanpark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Dolfin House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolfin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87f07489cfc46b1e58d4aa210d19335710d9850036de43073783f0846f8457d2502d3d0de4dcae447405f48252b29ba4372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 7 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.337901077987 18.164018183467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang