Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyn 302

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is 'n fantastiese plek om in te bly. Toegang tot die perseel is vooraf gereël met duidelike instruksies en foto's waar die sleutels is. Dit is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Dit is 'n fantastiese woonstel. Dit is 'n fantastiese plek om in te bly, ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is die perfekte plekkie om te rus en net rustig te wees. Ons het lekker gerus. Ons sal elke naweek gaan as ons kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon en veilig. Die verblyf is netjies, skoon en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Lekker, rustig, braai en kosbare tyd. Was definitief die waarde vir geld, maar die enkelkamers het sand op beddegoed gehad en die vloer van die huis was nie die skoonste nie, maar verder was dit definitief 'n baie lekker huisie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was heerlik met 'n besondere uitkyk! Die verblyf is perfek en waarde vir geld. Ongelukkig is 'n pub (Hennies) net langs die woonstelblok wat 'n bietjie van 'n steurnis is. Dit is egter Hartenbos se skuld en dink ek nie dit hoort in 'n woonbuurt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie netjies en skoon. Die woonstel is ook goed toegerus met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik. Die woonstel is baie sentraal geleë, stapafstand van die sentrum en see, wat baie gerieflik is. Dit is baie skoon en netjies en het alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Veilig en sentraal. Het heerlik gebly - veilig en sentraal en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ontspannend en rustig. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek. Ligging is uitstekend en naby al die bekende winkels. Verblyf was baie netjies en is toegerus met al die nodige bybehore. Die gasheer was altyd reg om hulp te verleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leaché L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n baie lekker tyd met my klein familie. Baie lekker tyd. Ons wou nie huistoe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4QAwBnYNdI5s1KJoq5PsqICTHzLw88CICRUy74RR1FPbbrixFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang