Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyn 302

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Dolfyn 302
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leaché L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leaché L

Dit was 'n baie lekker tyd met my klein familie.

Baie lekker tyd. Ons wou nie huistoe nie.

Lesdigo B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesdigo B

All you need in a nutshell.

Relaxing, no stress environment.

Jacques R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Heerlik en rustig.

Heerlike naweek gehad.

Jannie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Wonderlik, stil en veilige omgewing. Winkels en ontspanningsgeriewe op jou deur.

Stil, genotvol stil.

Lisa Marie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa Marie F

Verfrissend, lekker en gesellig.

Baie lekker gebly. Woonstel is tenvolle toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Goeie ligging, veilig, naby alles, die wasmasjien en droër is 'n groot hulp. Baie dankie aan ons gasheer vir sy goeie diens.

Fergus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fergus B

Fantastic thank you for the lovely stay.

Puik. Uitstekende kliëntediens.

Alida V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Pragtige uitsig, netjies, veilig, rustig, stap afstand van strand en winkels.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie netjies en het alles wat jy mag nodig kry.

Jolene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Baie lekker.

Baie netjiese woonstel, skoon en veilige parkering. Ligging is perfek vir stap na die seefront en strand.

Norma O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma O

Heerlik.

Heerlik gebly, alles wat jy nodig het. Skoon, en WiFi. Mooi uitsig. Sal weer daar gaan bly. Lekker toe balkon, met braai.

Tanya H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Fantastiese wegbreuk.

Verblyf was fantasties. Baie skoon en netjies. Loop afstand van see en sentrum. Sal beslis elke keer wil boek. Die gasheer het ons alles stap vir stap verduidelik van aankoms tot die dag wat ons vertrek het. Kan hom enige tyd kontak. Sal beslis hierdie juweel vir vakansieverblyf aanbeveel.

Marna N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N

Dolfyn 302 is tops en 'n uitstekende ligging! Naby alles.

Dolfyn 302 is 'n heerlike vakansiewoonstel! Baie mooi see-uitsig en 'n lieflike toegeboude stoep met ingeboude braaigeriewe. Instruksies was uitstekend en alles in soveel detail! Ons het heerlik gebly. Die trappery was bietjie uitdagend, maar goeie oefening! Heerlik naby al die nodige winkels en sommer stapafstand van alles. Daar was heeltemal genoeg voorafbetaalde krag en ons het geen probleme ervaar.

Petrus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly in 'n netjiese woonstel met al die nodige geriewe vir 'n lekker vakansie. Goeie ligging, lekker naby aan alles.

Gert C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Sal weer daar boek.

Dit was heerlik en netjies.

Marinda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Hartenbos is 'n lieflike plek vir vakansie en die verblyf was uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is goed toegerus, baie mooi en bekostigbaar. Dit is baie rustig en die verkeer is nie lastig nie. Die woonstel is lekker koel met die vensters oop, die see is sigbaar en dit is 'n gemaklike stapafstand na die winkels en see.

Isabel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly by Dolfyn 302. Alles was skoon en netjies. Rustige kompleks, veilige parkering, eenheid netjies en skoon. Die eenheid is naby alles in Hartenbos, ons kon sommer see en winkels toe stap. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Christopher M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Al wat ek kan sê is dit was die moeite werd vir wat jy betaal per nag, en ek sal definitief.

Dit was een van die plekke wat ek weer sal wil bespreek. Baie gerieflik, skoon en netjies met kragonderbreking ondersteuning, en dit is wat dit so 'n aangename kuier gemaak het.

Eben M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M

Would love going back.

Would love to stay here again especially over December times as well. The location of the place is amazing.

Willie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Dolfyn 302 is puik!

Ons het heerlik daar gekuier! Ek kan hierdie eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.

Helene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Beste verblyf sover in Mosselbaai.

Tieners "love" die uitsig vanaf woonstel.

Gerda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Eenheid is skoon en netjies.

Eenheid skoon en netjies. Groot genoeg vir 'n gesin met kinders. Dis loopafstand van die see en winkelsentrums. Sal definitief weer daar bespreek.

Lina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V

Ons het baie lekker gekuier!

Het ons verblyf geniet! Net die shower wou nie werk nie. Andersins was alles daar wat mens nodig het. Baie dankie aan Etienne ook!

Rochelle O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle O

I wouldn't consider staying anywhere else.

Very clean and beautiful. This is the perfect accommodation for any getaway. There were more than enough extra bedding and the beds were so comfy. The hairdryer was an absolute bonus as I forgot mine. Dolfyn 302 definitely exceeded our expectations. Thank you.

Liana B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B

Netjies, skoon, gemaklike kussings en goeie beddegoed.

Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Perfek.

Netjies, smaakvolle dekor en baie goed toegerus. Ek sal graag weer daar wil vakansie hou. Die wasmasjien was 'n fantastiese bonus.

Stiaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B

Absoluut alles wat jy nodig het.

Naby die see. Skoon en netjiese woonstel wat alles bied wat jy nodig het. Baie dankie, 6 dae was te kort, ons kom verseker weer daar vakansie hou.

Lizel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J

Die eenheid was besonders leefbaar. Ons het dit baie geniet en het geen fout gevind nie. Puik akkommodasie.

Die Bassons was baie behulpsaam en het ons baie goeie inligting rakende toegang tot woonstel en kraggebruik verleen. Baie dankie vir items wat vir ons gebruik beskikbaar was. Dit was ons 1ste besoek aan Hartenbos, Mosselbaai en julle het 'n goeie indruk geskep. Ons sal weer daar wil kom kuier vir 'n langer periode. Mag jul besigheid groei van krag tot krag. Mooi loop.

Nolan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan N

Lekker by die see!

Dolfyn 302 is n pragtige plekkie, groot genoeg vir 'n familie van 4. Skoon en netjies. Loopafstand vanaf die Hartenbos waterfront. Oulike braai area op die balkon, reg vir 'n romantiese ete vir jou en die missus. Sal definitief weer bespreek.

Nedine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nedine M

Heerlike kuier.

Dit is 'n baie oulike plek met alles wat jy nodig het. Daar was selfs 'n boksie melk in die yskas vir ons. Die eienaars was baie vriendelik en het duidelike aanwysings gegee.

Dolfyn 302 se terugvoer

Beste Nedine,

Baie dankie en baie welkom in die toekoms.

Dolfyn 302
Jannie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Gesellig, akkommoderend, vrolik en genotvol.

Ek kom gou weer terug.

Susanne L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne L

Die woonstel was netjies en baie smaaklik gemeubileer.

Ons het met die aankoms dadelik tuis gevoel en geen probleme gehad met die kry van die sleutel of die remote van die hek nie. Lekker veilige parkering vir my kar gewees. Die ekstras soos die melk in die yskas en die skoonmaakmiddels was beslis 'n bonus. Die ligging van die woonstel is perfek geleë, dit is naby genoeg aan die hoofstrand en die winkels. Alles is baie netjies en ek sal beslis weer van Dolfyn 302 gebruik maak.

Wiltrud F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F

Dis 'n pragtige plek, netjies, veilig en baie sentraal.

Die woonstel is baie smaakvol en goed toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Dit is net skuins oorkant die Waterfront Mall en dan die hoofstrand, so dis ongelooflik sentraal. 'n Perfekte keuse vir 'n vakansie. Baie dankie.

Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Uit die boonste rakke.

Verblyf by Dolfyn 302 was vir ons gesin 'n groot bederf. Die woonstel is fantasties skoon en netjies en is toegerus met moderne en stylvolle meubels. Die beddegoed, handdoeke, kussings, ens. is luuks en die kombuis is toegerus met meer as waarvoor mens kan vra. Die logistieke rondom die sleutel optel en afgee is maklik en eenvoudig. Toegang tot die woonstelblok is sekuur wat beteken jou motor is veilig en kinders kan lekker buite beweeg sonder bekommernis. Die winkels, Hartenbos Seefront, en toegang tot die strand is binne loopafstand (baie naby). Die kommunikasie (proaktiewe relings) deur die eienaars is puik. Ons het werklik waar lekker gebly by Dolfyn 302 en sal dit graag aanbeveel.

Rozanne T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T

Netjies en skoon.

Eenheid is baie goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het gedurende ons naweek se kuier. Stapafstand van die Hartenbos-waterfront. Onderdakparkering is ook beskikbaar. Ons het baie lekker gekuier!

Elana K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana K

Baie goeie waarde vir geld.

Dolfyn 302 is silwerskoon, groot genoeg, lig en het alles wat jy nodig het. Dis baie goed geleë, ons kon orals heen stap en jy kan die see sien van die balkon af. Braai op die balkon 'n bonus.

Martie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie lekker gebly, woonstel is uitstekend, stapafstand van strand die enigste klagte wat ons het is die kroeg Hennies wat direk langsaan geleë is wat tot in oggendure geraas het.

Sal aanbeveel, maar wees bewus van die laataandkuiers direk langs aan by Hennies, voertuie wat jaag ens. Die woonstel self was baie mooi uitgerus, skoon en netjies, die bure in ander woonstelle vriendelik en stafafstand van strand en Hartenbos-restaurante af.

Anton K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Lekker.

Kom gereeld in hartenbos en Dolfyn 302 het 'n mooi uitsig, al wat bietjie pla is as mense by Hennie's laat aand in parkeerarea lawaai.

Celeste O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Lovely and enjoyable.

Anytime again soon.

Hp J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp J

Baie lekker vakansie.

Ek en my groep vriende het die vakansie baie geniet en baie lekker by Dolfyn gebly.

Leandra G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G

Wonderlike blyplek, goed toegerus en naby aan die hoofstrand.

Dolfyn 302 is 'n lieflike vakansiewoonstel. Jy hoor, sien en ruik die see van jou balkon af. Die woonstel is baie goed toegerus en silwerskoon. Dit is ook naby aan die hoofstrand en jy kan maklik stap van daar af om aktiwiteite saam met die gesin te gaan doen. Ek sal Dolfyn 302 vir enige gesin aanbeveel.

Haylie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylie N

Absoluut beïndruk.

Die woonstel was esteties aangenaam en baie goed toegerus. Loopafstand van winkels, eetplekke, waterpretpark en strand. Ek wil nie weer elders soek vir blyplek in Hartenbos nie, sien julle weer by Dolfyn 302.

Geron J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geron J

Stunning view.

First night's bedding wasn't clean but the lady, Dorothy, came with such a big smile and took all our anxiety away, owner apologised a few times and let us stay free for Monday night. The rest of the week was fabulous, stunning, will recommend.

Alicia M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M

Netjies. Skoon. Modern.

Baie lekker gebly. Kan darem so bietjie van die see sien. Baie trappies op, maar help om die vakansievet te verbrand.

Granville H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville H

Meer as wat ek verwag het.

Plek is skoon, netjies en daar is alles wat n mens nodig het. Ek sal weer teruggaan en die plek aanbeveel vir familie en vriende.

Christo M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M

Netjies en skoon en alles wat ons benodig het was daar!

Baie dankie! Ons het heerlik gebly en sal jul verblyf graag aanbeveel. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Netjies en skoon en alles wat ons benodig het was daar! Dankie.

Karen O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Netjies.

Woonstel was baie netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld. Sal plek definitief aanbeveel.

Dalene D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Heerlik en rustig. Verblyf is baie beter en groter as wat die foto's dit vertoon.

Die woonstel was gerieflik en baie netjies en het ook verrassende ekstras (koffie, suiker, beskuitjies, tee, skottelgoedwasseep, ens.) gehad wat gehelp het om die eerste aand deur te sien tot die volgende dag om by die winkels te kom. Naby die strand, winkelsentrum, waterpretpark en eetplekke. Pragtige sonsondergang en uitsig met die see op die horison. Die feit dat inkloktyd tot laat is, het gehelp want die bus het 2 ure later as bestemde tyd gearriveer. Sal definitief weer hier wil bly met volgende vakansie. Baie dankie!

Dolfyn 302 se terugvoer

Baie dankie, bly jy het dit geniet.
Groete en hoop ons sien jou weer.
Wilna en Etienne

Dolfyn 302
Arrie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie L

Uitstekend geleë. Twee minute vanaf strand. Baie netjies.

Heerlik geleë. Ek sal definitief weer van die eenheid gebruikmaak.

Jan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Aangename verblyf met goeie ligging.

Netjiese woonstel. Het dit waardeer dat daar moeite gedoen word met ekstras soos byvoorbeeld handeroom, body wash en 'n verwelkomingsjokolade.

Karin B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Goed toegeruste en netjiese, skoon woonstel.

Baie netjiese, skoon woonstel wat goed toegerus is. Ons het lekker gekuier.

Freek S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek S

Baie aangenaam.

Uitstekende waarde vir jou geld. Alles was baie netjies en die woonstel is baie mooi gemeubileer. Kan dit ten sterkste aanbeveel en sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Chris B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Het ons verwagtinge oortref, baie goed toegerus, skoon en netjies, naby winkels en strand.

Baie gemaklike inboekproses. Eienaar was beskikbaar om te help met DSTV-aktivering. Woonstel het alle nodige toerusting, en Wi-Fi en DSTV was 'n welkom bonus!

Craig D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Waarde vir geld.

Skoon. Lekker op stoep gebraai. DStv met sport en WiFi bonus. Naby hoofpad, winkels en N2. Nagklub/kroeg langsaan speel musiek tot laat oor naweke, maar nie te lawaaierig ─ so aanvaarbaar. Goeie verblyf oor die algeheel en sal weer 'n draai maak.

Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Dit woonstel is goed ingerig en netjies.

Daar was nie genoeg voorafbetaalde elektrisiteit gelaai vir 2 dae nie. Die eienaar was bereid om te help, maar as die elektrisiteit skielik om 22:30 afskakel is dit onaangenaam om dan te probeer reëlings tref.

Dolfyn 302 se terugvoer

Nico en Gade,
Ons kon werkilk die gebrek aan elekrtrisiteit binne 5 minute opgelos het, dit was onnodig om langer as dit ongemak te verduur aangesien ons spesiaal ons fone 24/7 aanhou. Ons probeer werklik sorg dat daat genoeg voorafbetaalde elekrtrisiteit is. Ons vermoed dat die betaalbewys wat voorsien is voordat u ingetrek het nooit gelaai is of verkeerd ingesluitel was.
Dit spyt ons werklik dat julle 'n onaangename ondervinding beleef het, ons verseker jou dat ons gaste slegs die beste behandeling probeer gee.

Dolfyn 302
Jaco S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Netjiese woonstel naby alle fasiliteite.

Netjiese woonstel wat goed toegerus is.

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4QAwBnYNdI5s1KJoq5PsqICTHzLw88CICRUy74RR1FPbbrixFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang