Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyn 302

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leaché L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n baie lekker tyd met my klein familie. Baie lekker tyd. Ons wou nie huistoe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesdigo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

All you need in a nutshell. Relaxing, no stress environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik en rustig. Heerlike naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik, stil en veilige omgewing. Winkels en ontspanningsgeriewe op jou deur. Stil, genotvol stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa Marie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Verfrissend, lekker en gesellig. Baie lekker gebly. Woonstel is tenvolle toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Goeie ligging, veilig, naby alles, die wasmasjien en droër is 'n groot hulp. Baie dankie aan ons gasheer vir sy goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fergus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantastic thank you for the lovely stay. Puik. Uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig, netjies, veilig, rustig, stap afstand van strand en winkels. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie netjies en het alles wat jy mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie netjiese woonstel, skoon en veilige parkering. Ligging is perfek vir stap na die seefront en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik. Heerlik gebly, alles wat jy nodig het. Skoon, en WiFi. Mooi uitsig. Sal weer daar gaan bly. Lekker toe balkon, met braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese wegbreuk. Verblyf was fantasties. Baie skoon en netjies. Loop afstand van see en sentrum. Sal beslis elke keer wil boek. Die gasheer het ons alles stap vir stap verduidelik van aankoms tot die dag wat ons vertrek het. Kan hom enige tyd kontak. Sal beslis hierdie juweel vir vakansieverblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4QAwBnYNdI5s1KJoq5PsqICTHzLw88CICRUy74RR1FPbbrixFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang