Dollies Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 83, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand.
Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en 'n tweeplaatgasstoof toegerus is. Die kothuis lei na 'n privaat veranda met 'n braai-area.
Gaste het toegang tot die swembad op die eiendom en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die naaste winkel is ongeveer 8 km weg in Pennington. Daar is ongeveer 5 gholfbane binne 20 km vanaf die dorpie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ridge-weg 83, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 83, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal